Dagsê manne!
Ek lees die forum al n geruime tyd en dis lekker om nou deel te wees.
Ek is van Heidelberg (naweek) en Johannesburg (week).
Groete
Nelis Leonard
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Nelis Leonard
Welkom Nelis. Vertel bietjie meer, waarmee skiet jy?
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Nelis Leonard
Welkom.
Hoop jy geniet die Forum.
Hoop jy geniet die Forum.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nelis Leonard
Dagse Nelis en welkom op die forum
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
NelisL
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Oct 12, 2016 9:09 am
Re: Nelis Leonard
Ek jag met n Ruger 270 Win, skiet teiken met n Musgrave 308 Win en wag in spanning op my CZ 550 375 H&H se lisensie - die 375 wil ek gebruik om in die bosveld te jag, en hopelik ook grootwild.Jaco B wrote:Welkom Nelis. Vertel bietjie meer, waarmee skiet jy?
Ek het grootgeword op ons plaas in Heidelberg distrik waar ons met beeste en wild boer, maar is n rekenmeester in Johannesburg gedurende die week.
Ek is ook n lid van SA Jagters se Heidelbergtak en herlaai vir die 270 en 308, die 375 se dies is ook reeds in my kas saam met sy nuwe Minox teleskoop.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nelis Leonard
Welkom onder ons boom - sien uit na jou deelname.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nelis Leonard
Welkom Nelis.
Geniet die kampvuur.
Geniet die kampvuur.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
