Goeie naand
Ek is opsoek na n magasyn vir die .22 Long? as iemand my in die regte rigting kan wys, sal ek dit baie waardeer. die huidige magasyn, dink ek is nog die oorspronklike een, maar voer nie die rondtes nie, en omtrent elke voering is n stooring.
ek sal regtig enige advies of raad waardeer.
lekker aand
J.G. Landmann (Preetz/Holst) made in West Germany
-
Spoed
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Sep 21, 2016 10:08 pm
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: J.G. Landmann (Preetz/Holst) made in West Germany
Dalk is die veer pap
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
