Verlore/Gesteele lisensie kaartjies

Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Verlore/Gesteele lisensie kaartjies

Post by Heinds »

Menere,

My beursie is verlore en gesteel. Wat is die regte en maklikste proses om die kaartjies gedruk te kry?

Sal graag wil hoor van mense wat reeds deur dit is. Enige raad om dit maklik te maak sal wardeer word.

Groete
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Verlore/Gesteele lisensie kaartjies

Post by Hugo »

Hi

Reel 1. As jy aansoek doen vir n reprint, en jy vul in beursie is gesteel gaan hulle jou vra vir n saak nommer. Se eerder die beursie is verlore.

Reel 2. As jy saak nommer het en aanvoer dis gesteel sal jy onder all risk op jou versekering al die geld kan terug eis tot die foto gelde.

Reel 3. As jy vir n bloed hond se bloei, dan bloei hy...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Verlore/Gesteele lisensie kaartjies

Post by JohanvB »

Dit het my gebeur, permitte het uit my "wallet" geval..regtig...verklaring afgelê en nuwes gekry, het hulle sommer nou ingescan, so het 'n elektroniese kopie van beide kante van die permit.
Post Reply