Hase op 500m
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Hase op 500m
Baie goeie skietwerk!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Hase op 500m
Dit wil gedoen word.
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Hase op 500m
Nee hy mag maar...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hase op 500m
Die man ken die wind. Daai Magpie op die einde het hy in 'n stewige dwarswind by gekom.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Hase op 500m
Ek het die video baie geniet! Dankie!
Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hase op 500m
Marius, wanneer het jy die video van my geneem? 
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Hase op 500m
Nice! Net om hulle te spot is al klaar well done!
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Hase op 500m
Sjoe ek wonder wat is sy regte werk wat hy doen?? 
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Hase op 500m
Die man kan skiet!!!
Kyk ek reg of neem die kamera die koelbaan ook af? Ek sien elke keer beweging na die hase toe kom veral as dit ver is. As dit wel die koelbaan is kan man nogal sien hoe die punt met 'n boog kom.
Helse kamera as dit so is!!!
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo
Kyk ek reg of neem die kamera die koelbaan ook af? Ek sien elke keer beweging na die hase toe kom veral as dit ver is. As dit wel die koelbaan is kan man nogal sien hoe die punt met 'n boog kom.
Helse kamera as dit so is!!!
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo
- PietWessie
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Mon Jul 18, 2016 9:17 pm
Re: Hase op 500m
Hy mag. So waarhaastig!
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie... 
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Hase op 500m
Dis die "bullet trace" wat jy sien. Versteuring in die lug agv koeël se beweging, amper soos mirage.Francois Hugo wrote:Die man kan skiet!!!![]()
Kyk ek reg of neem die kamera die koelbaan ook af? Ek sien elke keer beweging na die hase toe kom veral as dit ver is. As dit wel die koelbaan is kan man nogal sien hoe die punt met 'n boog kom.![]()
Helse kamera as dit so is!!!![]()
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Hase op 500m
Kan sien die man skiet nie met n 300win mag nie, want die hase spat nie in stukke nie!!!
[SMILING FACE WITH OPEN MOUTH AND SMILING EYES]
[SMILING FACE WITH OPEN MOUTH AND SMILING EYES]
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Hase op 500m
Lyk my die plaas boer met hase, hulle is vervuild. Ek kon die helfde van die hase nie eers sien nie tot hy hulle skiet.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Hase op 500m
Wonder of die voëltjies wat geskiet is ook 'n plaag is...... In elkgeval goeie skietwerk...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Gabriel Lewis
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Thu Sep 03, 2015 5:26 am
Re: Hase op 500m
Hase en Magpies (die voels) is n GROOT pes in Engeland.
Ek was bevoorreg om in 2005 in hele klompie van hulle te skiet saam met vriende wat daar bly.
Ons het meestal in die nag met ,22's geskiet.
Ek was bevoorreg om in 2005 in hele klompie van hulle te skiet saam met vriende wat daar bly.
Ons het meestal in die nag met ,22's geskiet.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Hase op 500m
Party praat ook van, vapor trail.Gian_dP wrote:Dis die "bullet trace" wat jy sien. Versteuring in die lug agv koeël se beweging, amper soos mirage.Francois Hugo wrote:Die man kan skiet!!!![]()
Kyk ek reg of neem die kamera die koelbaan ook af? Ek sien elke keer beweging na die hase toe kom veral as dit ver is. As dit wel die koelbaan is kan man nogal sien hoe die punt met 'n boog kom.![]()
Helse kamera as dit so is!!!![]()
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Hase op 500m
Hel die ou ken hoor - hou maar jou laaitie weg van sy dogters pa! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD