Customers

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Customers

Post by mossie »

Man sit op trein met drie babas op die skoot.
"Is dit almal joune?" vra die ou oorkant hom.
Antwoord hy - "Ek is n kondoom-rep. Hierdie is customer complaints!"
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
Post Reply