Die varke loop skool
-
mosselv
Die varke loop skool
Ons het n plaas op Naboom waar ons baie die varke gaan skied maar nou al 2 keer gegaan en met nuks terug gekom.
Ek dink hulle loop skool
Ek het n hide op gesit by een van die water gatte waar hulle bedrywig was, en by die ander water gatte gesit en wag maar niks
Die naweek gaan ek teen die lyndraad sit en wag van 6 tot 10 so 100m van die gat in die draad ek hoop ek kry darm n paar

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Die varke loop skool
hulle loop nie skool nie, hulle gee skool!!! ons sien net dat hulle al meer aanpas by die omstandighede! my spoorsnyer se hulle is skrifgeleerd!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Die varke loop skool
Moet nooit 'n dier onderskat! hulle is nogal slim soms
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Die varke loop skool
HA.... Vark se kind lyk net dom. Daai ding is bitter slim
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Die varke loop skool
Halftyd telling
Varke 1
Mossel 0

Lyk my hulle gameplan werk.
Blok
Varke 1
Mossel 0
Lyk my hulle gameplan werk.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Die varke loop skool
BLOK wrote: Halftyd telling
Varke 1
Mossel 0
![]()
![]()
Lyk my hulle gameplan werk.
Blok
-
mosselv
Re: Die varke loop skool
HAHAHAHAHAHA
Hulle is slim maar die naweek gan ek hulle kry ek gaan teen daai lyndraad sit tot my pot vol is
Hulle is slim maar die naweek gan ek hulle kry ek gaan teen daai lyndraad sit tot my pot vol is
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Die varke loop skool
Jy moet nou slimmer as hulle wees en so 30m van die draad sit want hulle kruip deur, hol n entjie en steek dan eers vas om die wereld te verken en sodra hulle vassteek laat loop met die skote..........DAN moet jy sien hol hol so spul varke......Hehe erger as die varke van die varke en rooikappetjie en die wolf......dis net airialtjies en stofmosselv wrote: HAHAHAHAHAHA
Hulle is slim maar die naweek gan ek hulle kry ek gaan teen daai lyndraad sit tot my pot vol is
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
mosselv
Re: Die varke loop skool
ek gaan n kamp stoel vat en my tyd vat en wag hulle gaan nie rooikappie sien die naweek nie
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Die varke loop skool
Hulle word geleer weetie deur wie. Het nou die week gesien het so paar gaan skiet en het vinnig gesien as hulle agterkom daar is gevaar (sonder dat op hulle geskiet is) verander hulle hule gewoontes.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
mosselv
Re: Die varke loop skool
Hulle wen ek verloor, maar ek kan se tyd was nie aan my kant nie
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Die varke loop skool
Haha Aggeneeeeee......ons het juis gehoop jy kom met goeie nuus terug.
Daai varke is nie op skool nie.....hulle is almal al gegradueerdes.

Daai varke is nie op skool nie.....hulle is almal al gegradueerdes.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
mosselv
Re: Die varke loop skool
weet jy ek kan se as ek aleen gegaan het dink ek was die potte vol
maar ek het n pel saam gehad wat voels gaan skiet het en die tyd wat ek wou gaan wag was baie min, ons het hulle gekry as ons ry maar dan was dit baie ongemaklik en ek kon nie skote vat nie
Ek gaan weer gaan in die volgende maant dan gaan ek net gaan vir varke en dan gaan ek baie tyd vat om te wag

375 fanatic
Re: Die varke loop skool
daar is niks so lekker soos gegradueerde salami of kaasworsies nie 