Dagse manne. Weet iemand dalk waar ek bo genoemde slagdopies aan hande kan kry (Large rifle remmington primers). Ek het so paar jaar trug toe die cci en winchester slagtoppies glad nerens beskikbaar was nie. maar vir my 'n pak van 1000 gekoop en daarop my ladings gewerk. En nou dat my slagdoppies amper klaar is, is daar nou nerens remmingtons beskikbaar nie. En ek is nie lus om nou weer men nuwe slagdoppie te gaan verander aan lading nie.
Dankie
Sent from my SM-A310F using Tapatalk
Remmington slagdoppies
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Remmington slagdoppies
ek het dalk n paar vir jou. Sal vanaand kyk en laat weet.
Stuur my jou nr dan whatsapp ek jou
Devan
o829o 61794
Stuur my jou nr dan whatsapp ek jou
Devan
o829o 61794
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa