Handwapen nagskiet

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Handwapen nagskiet

Post by Carl »

Ons SAJWBV tak - Marico Bosveld het Vrydag so skiet geleentheid aangebied. Ek wil net sê dit is 'n belewenis en 'n oog oopmaker!!

* As jy nog nooit handwapen in die nag geskiet het nie, doen dit! Jy sal gou agterkom jy is nie deel van Seal Team 6 nie.
* Dis baie geld, maar kry vir jou 'n wapen gemonteerde flits.Dit was opvallend hoe die persone met flitse gesukkel het.
* Oefen droë vuur en magasyne ruil in die donker. Jy wil bv onthou om WGF (flits) af te sit terwyl jy herlaai.
* Oefen op NIE reflekterende en nie-kontrasterende teikens.
* Ons het geskiet na 'n donker t-hemp. Jy tel geen raakskote op soos met 'n wit papier nie. So daar is geen positiewe terugvoer tot die teiken val of weghol.
* Jou visier prentjie lyk baie anders op die t-hemp teenoor 'n wit papier teiken.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Handwapen nagskiet

Post by LoopSoosStroop »

Dit klink na baie goeie oefening en voorbereiding.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Handwapen nagskiet

Post by Ratel »

En vet pret. ++>:
Maak 'n verskil
Post Reply