Page 1 of 1

Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 2:36 pm
by ST Man
Hi daar
Ek is die nuutste lid...reg nou.
PTA man met 3 bokke en jakkals onder die belt.
Eerste was springbok in namibia by mariental met 7mm ook die jakkals daai keer geskiet
Toe n rooibok naby Tabazimbi met n 270
En die naweek wat verby is n Gemsbok op Carlow Boerdery by Vivo met n 375.
Soos julle kan afly het ek nog nie my eie geweer nie so sal seker moet aansoek doen ne...
ST Man.. Ek hou van Porsches as julle nie weet wat dit is goggle Porsche 911 ST. Niks Ford's hierso nie.

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 2:53 pm
by BLOK
ST

baie welkom hier ek hou weer baie van Blasers, google hom ook maar ;).

Geniet die forum dit is n wonderlike plek.

Blaser Blok

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:10 pm
by Jaco Swart
ST Man.

Welkom hier , geniet hom.

Ek hou weer van Paris Hilton

Groetnis

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:17 pm
by 300Winmag
Welkom hier!! Wat is die ground clearence van die Porche en kan ek 'n
bwb karkas in hom laai?

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:22 pm
by BLOK
Vd Walt

n Beter vraag is het hy plek om my skietstoel te mount.  ??? ???

ST - Newat ons dryf sommer maar so bietjie spot met jou niks leliks nie. :angel: Moet nie dat die manne jou skrik op die lyf jaag nie. Dis maar soos die plek is ek dink net die Landrover manne gaan bly wees jy is hier want nou gaan die aandag vir n ruk na die Porche verskuif. ;D

Blok

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:27 pm
by .::Alwyn-U::.
Yes ST, welkom hier... hoop jy kies 'n 375 vir jou 1ste geweer! ;D

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:30 pm
by Dawid
Welkom ST Man

Porche....Huh uh, My sestien voeters en kaste en gewere gaan nie pas nie so ek likes hom nie,
Dis inelkgeval net ouens wat te hardegat is om te loop wat Porches ry.  :laugh: :laugh:

Nogmaals welkom, dis n lekker plek die. Kry vir jou n geweer en raak betrokke.....jy sal sien

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:44 pm
by Beretta
ST Man
Se nou vir my is dit die nuwe Chana model of is dit nou die ingevoerde long wheel base die porches ding waarvan jy praat
Beretta

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 3:48 pm
by Beretta
Blok
Blaas jy in learskool of hoerskool games  ;D ;D
Beretta

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 4:05 pm
by BLOK
;D ;D ;D ;D ;D Beretta jy sukkel vandag met my, nee jong ek het by altwee geblaas, tussen laerskool en hoerskool netbal en hokkie games. :P :P ;D
Blok

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 4:14 pm
by Beretta
Blok
;D ;D ;D ;D

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Tue Jul 19, 2011 9:13 pm
by Pvdw
Ja Piet nog 'n man van die hoofstad af ;) ;) ;D ;D Ons raak nou baie 8) 8)

Welkom ST, begin die proses vir bevoegtheid so gou moontlik al koop jy nie dadelik geweer nie maar kry die wielle aan die rol!!!

Peet

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Jul 20, 2011 8:00 am
by ST Man
Hi manne

So aan die ouens se comments. Ek wil n 375 he maar ek raak nog te op gewonde as ek skiet. Voor die Gemsbok het hulle gese die koeel gaan val op 150m so ek moet kompenseer maar toe ek moet skiet het ek glad ni onthou om die bleddie ding aan te pas nie. So Dalk eerder een geweer wat naby en ver kan skiet maar dis hoekom ek hier is om te leer wat beter is.
Dan oor die karre ek het n foto vir julle oor hoe n regte bakkie lyk
Ek bly in Moreleta Park

Leon

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Jul 20, 2011 9:35 am
by DawieKotze
Baie welkom en soos jy kan sien is dit sommer lekker hier!

Baie gespottery, maar die manne kan ook ernstig raak as dit moet  ;)

O ja - daai bakkie van jou sal net Moreleta Park se sypaadjies kan klim!  ;D

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Jul 20, 2011 11:31 am
by PITSMIT
welkom st

geniet dit hier en maak mooi

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Jul 20, 2011 2:58 pm
by Pvdw
Manne dink net hoe mooi gaan ST so trokkie lyk met een van Freek se stoelle op ;D ;D ;D

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Jul 20, 2011 5:11 pm
by 222
Ek voel so aan my agterstewe dat hier nou GROOOOOOT kompetisie vir Taf se Landrover is? ;D ;D

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Jul 20, 2011 5:18 pm
by Jaco Swart
ST

Daai is wel 'n baie mooi "van" en ek is seker dat hy lekker gaan ry, MAAR hy sal dit nie op ons plaaspaaie maak nie. Daar is van ons teerpaaie waar hy dit nie eers sal  maak nie.

Groetnis

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Jul 20, 2011 8:26 pm
by ST Man
Julle sien ek is een van daai ouens wat glo my idee is beste al se di wette van die natuur ek is mal. Soos n blou bul, e jy vir hom sy span is swak... nooit Nou oor porsche op sy paadjies ens. Weet jullehoe het porsche n 4x4 gebou. Hulle het n toyota gevat alles reg gemaak en oor gedoen toe kry hule die Cayenne. Land Rover ag nee net land rovers en honde sit vas.
Al kom my span laaste in curry cup hulle bly beste

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Jul 20, 2011 8:38 pm
by spekieries
ST man . Honde eet uit bakkies. Jagters ry regte trokkies wat met 'n T begin. Party net party van daai wat met 'n L begin. Voertuie wat vinnig is met swak grondvryhoogte en duur verf wat jou laat gril as 'n tak hom krap werk goed in Moreletta en Sandton.

Skuus, wou net s? baie welkom op die Forum.

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Jul 20, 2011 9:34 pm
by theedge
Dagse en welkom

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Mon Aug 08, 2011 1:20 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom ST man

hoop oom geniet dit hier

BLOUVALKIE

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Mon Aug 08, 2011 2:19 pm
by Hein M.
ST Man wrote: Hi manne

So aan die ouens se comments. Ek wil n 375 he maar ek raak nog te op gewonde as ek skiet. Voor die Gemsbok het hulle gese die koeel gaan val op 150m so ek moet kompenseer maar toe ek moet skiet het ek glad ni onthou om die bleddie ding aan te pas nie. So Dalk eerder een geweer wat naby en ver kan skiet maar dis hoekom ek hier is om te leer wat beter is.
Dan oor die karre ek het n foto vir julle oor hoe n regte bakkie lyk
Ek bly in Moreleta Park

Leon
Hy sal mooi lyk in pienk ;D

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Aug 24, 2011 12:00 pm
by Vosman
Welkom.
Hein, 'n ligte metallic pienk met 'n tikkie wit!

Re: Nuutste Lid reg nou

Posted: Wed Oct 05, 2011 7:21 am
by BLOUVALKIE
hallo oom ST

hoop oom gaan dit hier geniet

ek is blouvalkie my naam is Jacque

groete