Nuutste Lid reg nou
- ST Man
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jul 19, 2011 2:14 pm
Nuutste Lid reg nou
Hi daar
Ek is die nuutste lid...reg nou.
PTA man met 3 bokke en jakkals onder die belt.
Eerste was springbok in namibia by mariental met 7mm ook die jakkals daai keer geskiet
Toe n rooibok naby Tabazimbi met n 270
En die naweek wat verby is n Gemsbok op Carlow Boerdery by Vivo met n 375.
Soos julle kan afly het ek nog nie my eie geweer nie so sal seker moet aansoek doen ne...
ST Man.. Ek hou van Porsches as julle nie weet wat dit is goggle Porsche 911 ST. Niks Ford's hierso nie.

Howa 1500 30-06 met Burris Laser Scope
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
ST
baie welkom hier ek hou weer baie van Blasers, google hom ook maar
.
Geniet die forum dit is n wonderlike plek.
Blaser Blok
baie welkom hier ek hou weer baie van Blasers, google hom ook maar
Geniet die forum dit is n wonderlike plek.
Blaser Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
ST Man.
Welkom hier , geniet hom.
Ek hou weer van Paris Hilton
Groetnis
Welkom hier , geniet hom.
Ek hou weer van Paris Hilton
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
300Winmag
Re: Nuutste Lid reg nou
Welkom hier!! Wat is die ground clearence van die Porche en kan ek 'n
bwb karkas in hom laai?
bwb karkas in hom laai?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Vd Walt
n Beter vraag is het hy plek om my skietstoel te mount.

ST - Newat ons dryf sommer maar so bietjie spot met jou niks leliks nie.
Moet nie dat die manne jou skrik op die lyf jaag nie. Dis maar soos die plek is ek dink net die Landrover manne gaan bly wees jy is hier want nou gaan die aandag vir n ruk na die Porche verskuif. 
Blok
n Beter vraag is het hy plek om my skietstoel te mount.
ST - Newat ons dryf sommer maar so bietjie spot met jou niks leliks nie.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Yes ST, welkom hier... hoop jy kies 'n 375 vir jou 1ste geweer! 
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Welkom ST Man
Porche....Huh uh, My sestien voeters en kaste en gewere gaan nie pas nie so ek likes hom nie,
Dis inelkgeval net ouens wat te hardegat is om te loop wat Porches ry. :laugh:
Nogmaals welkom, dis n lekker plek die. Kry vir jou n geweer en raak betrokke.....jy sal sien

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
ST Man
Se nou vir my is dit die nuwe Chana model of is dit nou die ingevoerde long wheel base die porches ding waarvan jy praat

Blaas jy in learskool of hoerskool games

Beretta
Blaas jy in learskool of hoerskool games
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Ja Piet nog 'n man van die hoofstad af
Ons raak nou baie

Welkom ST, begin die proses vir bevoegtheid so gou moontlik al koop jy nie dadelik geweer nie maar kry die wielle aan die rol!!!
Peet
Welkom ST, begin die proses vir bevoegtheid so gou moontlik al koop jy nie dadelik geweer nie maar kry die wielle aan die rol!!!
Peet
Work to live, don"t live to work
- ST Man
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jul 19, 2011 2:14 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Hi manne
So aan die ouens se comments. Ek wil n 375 he maar ek raak nog te op gewonde as ek skiet. Voor die Gemsbok het hulle gese die koeel gaan val op 150m so ek moet kompenseer maar toe ek moet skiet het ek glad ni onthou om die bleddie ding aan te pas nie. So Dalk eerder een geweer wat naby en ver kan skiet maar dis hoekom ek hier is om te leer wat beter is.
Dan oor die karre ek het n foto vir julle oor hoe n regte bakkie lyk
Ek bly in Moreleta Park
Leon

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 1500 30-06 met Burris Laser Scope
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Baie welkom en soos jy kan sien is dit sommer lekker hier!
Baie gespottery, maar die manne kan ook ernstig raak as dit moet
O ja - daai bakkie van jou sal net Moreleta Park se sypaadjies kan klim!
Baie gespottery, maar die manne kan ook ernstig raak as dit moet
O ja - daai bakkie van jou sal net Moreleta Park se sypaadjies kan klim!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Nuutste Lid reg nou
welkom st
geniet dit hier en maak mooi
geniet dit hier en maak mooi
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Manne dink net hoe mooi gaan ST so trokkie lyk met een van Freek se stoelle op

Work to live, don"t live to work
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Ek voel so aan my agterstewe dat hier nou GROOOOOOT kompetisie vir Taf se Landrover is?

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
ST
Daai is wel 'n baie mooi "van" en ek is seker dat hy lekker gaan ry, MAAR hy sal dit nie op ons plaaspaaie maak nie. Daar is van ons teerpaaie waar hy dit nie eers sal maak nie.
Groetnis
Daai is wel 'n baie mooi "van" en ek is seker dat hy lekker gaan ry, MAAR hy sal dit nie op ons plaaspaaie maak nie. Daar is van ons teerpaaie waar hy dit nie eers sal maak nie.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- ST Man
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Jul 19, 2011 2:14 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Julle sien ek is een van daai ouens wat glo my idee is beste al se di wette van die natuur ek is mal. Soos n blou bul, e jy vir hom sy span is swak... nooit Nou oor porsche op sy paadjies ens. Weet jullehoe het porsche n 4x4 gebou. Hulle het n toyota gevat alles reg gemaak en oor gedoen toe kry hule die Cayenne. Land Rover ag nee net land rovers en honde sit vas.
Al kom my span laaste in curry cup hulle bly beste
Al kom my span laaste in curry cup hulle bly beste
Howa 1500 30-06 met Burris Laser Scope
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
ST man . Honde eet uit bakkies. Jagters ry regte trokkies wat met 'n T begin. Party net party van daai wat met 'n L begin. Voertuie wat vinnig is met swak grondvryhoogte en duur verf wat jou laat gril as 'n tak hom krap werk goed in Moreletta en Sandton.
Skuus, wou net s? baie welkom op die Forum.
Skuus, wou net s? baie welkom op die Forum.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuutste Lid reg nou
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
hallo oom ST man
hoop oom geniet dit hier
BLOUVALKIE
hoop oom geniet dit hier
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
Hy sal mooi lyk in pienkST Man wrote: Hi manne
So aan die ouens se comments. Ek wil n 375 he maar ek raak nog te op gewonde as ek skiet. Voor die Gemsbok het hulle gese die koeel gaan val op 150m so ek moet kompenseer maar toe ek moet skiet het ek glad ni onthou om die bleddie ding aan te pas nie. So Dalk eerder een geweer wat naby en ver kan skiet maar dis hoekom ek hier is om te leer wat beter is.
Dan oor die karre ek het n foto vir julle oor hoe n regte bakkie lyk
Ek bly in Moreleta Park
Leon
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Nuutste Lid reg nou
Welkom.
Hein, 'n ligte metallic pienk met 'n tikkie wit!
Hein, 'n ligte metallic pienk met 'n tikkie wit!
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Nuutste Lid reg nou
hallo oom ST
hoop oom gaan dit hier geniet
ek is blouvalkie my naam is Jacque
groete