260 Rem Redding delux die set

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

260 Rem Redding delux die set

Post by JDKey »

Weet iemand dalk waar ek bogenoemde kan kry. Safari het nie en wag nou al n geruime tyd vir voorraad.

Jean
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: 260 Rem Redding delux die set

Post by rudib »

Probeer die Kooperasie in Humansdorp. Ek het hulle daar gesien net nou die dag.
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: 260 Rem Redding delux die set

Post by JDKey »

Tx ek sal hulle n lui gee.
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: 260 Rem Redding delux die set

Post by Flip Groenewald »

Probeer WILDMAN hulle het vir my 300 dies gehaad wat niemand anders gehaat het nie
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 662
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: 260 Rem Redding delux die set

Post by Smous v.d. Vyver »

As jy nie regkom met Redding dies nie,ek het splinter nuwe RCBS Full Length die set te koop teen bargain.
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: 260 Rem Redding delux die set

Post by JDKey »

Dankie Flip.
Corné ek sal jou laat weet tx.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: 260 Rem Redding delux die set

Post by Fanta300 »

Ek het vir jou 'n Hornady Neck Sizing Die wat ek nie gebruik nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: 260 Rem Redding delux die set

Post by gbvl »

Ek is op soek na n neck sizing die as JDK nie belangstel nie.
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: 260 Rem Redding delux die set

Post by JDKey »

Gbvl jy kan hom maar vat by Oom Fanta ek het reggekom by humansdorp koöperasie.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: 260 Rem Redding delux die set

Post by Fanta300 »

gbvl wrote:Ek is op soek na n neck sizing die as JDK nie belangstel nie.

PM jou tel nr dan bel ek jou

Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Post Reply