Hello almal
Ek is Bokkie Kritzinger
is al n tydrjie op forem maar het my nog nie voorgestel
ek bly in langkloof waar ons jaarliks die appel skiet aanbied Joubertina
Mauser .22
223 Cz
6.5x284
3006
sako 243
300 wsm tika
9.3x62
ou nuwe lid
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: ou nuwe lid
Welkom Bokkie.
Dit is 'n baie lekker arsenaal wat jy daar adverteer.
Dit is 'n baie lekker arsenaal wat jy daar adverteer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: ou nuwe lid
Welkom Bokkie. Sal jy nie meer geld maak as jy of die appels verkoop of eerder bokke skiet nie?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: ou nuwe lid
Welkom bokkie.
Dit is n lekker bobejaan en vark skiet kloof waar jy bly.
Groete.
Dit is n lekker bobejaan en vark skiet kloof waar jy bly.
Groete.

