ek is opsoek na n Redding Competition die set vir n 300 win mag.
Hier by ons kry jy glad nie.
as iemand iewers iets raak loop asb laat weet my.
Groete
Flip
Redding Comp Die set vir 300wm
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Redding Comp Die set vir 300wm
Niemand wat van iets weet nie al is dit aparte dies dat ek dit een een moet kry
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Redding Comp Die set vir 300wm
Ek het so paar weke gelede by Wildman Cape Gate 'n Type S Match stel gekry (comp seater, body die en bushing neck die)
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Redding Comp Die set vir 300wm
Dankie Gian_dp hulle het nog 2 stelle gehad en die regte bushing size.
Dankie vis daai
Groete.
Dankie vis daai
Groete.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Redding Comp Die set vir 300wm
Plesier
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308