Nuut Jan & die Grysbeer

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Jan & die GRYSBEER
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Jun 16, 2016 11:32 am

Nuut Jan & die Grysbeer

Post by Jan & die GRYSBEER »

More manne

My naam is Jan en ek is van Parys in die Vrystaat

Ek is nuut op die groep, ek kan sien hier is baie manne met baie kennis en mens kan nooit genoeg weet nie.
Daar is altyd iemand wat iets weet wat jy nie weet nie, so dit is vir my lekker om deel te kan wees van die groep.

Ek is n kranige jagter en is gereeld op n vlakvark se spoor erens in die distrik.

Ek het 3jaar terug my eerste geweer aangeskaf, n tweedehandse 30-06 wat ge ackley is met n 26" truvello fluted bullbarrel en n K98 aksie.
Ek skiet op die stadium met 150gr Hornady Interbond punte teen 3070fps.

Dankie dat ek kan deel wees van die groep en ek sien uit om nog baie by julle te leer.
Truvello 30-06 AI
Beretta 12br 1938

As ek elke dag kon jag sou ek. ++>:
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by Philip J »

Môre Jan.
Welkom by die beste forum op die net!
Ek sien die "usual suspects" het noggie welkom gesê nie, maar die woordjies vlakvark en Parys in een plasing los nog vir party manne met slapelose nagte en so klein bietjie deja vu :):
Phumba was maar 'n teer sakie ++>:
In ieder geval, welkom!
Groetnis
Philip
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by wlm »

Welkom Jan en Grysbeer.
Hoekom sluit julle nie apart aan nie?? ;)
Jan & die GRYSBEER
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Jun 16, 2016 11:32 am

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by Jan & die GRYSBEER »

wlm wrote:Welkom Jan en Grysbeer.
Hoekom sluit julle nie apart aan nie?? ;)
Die Grysbeer is my geweer se bynaam. ;D
Truvello 30-06 AI
Beretta 12br 1938

As ek elke dag kon jag sou ek. ++>:
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by James Wilson »

Hartlik Welkom
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by Jay Jay »

Hi Jan, baie welkom
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by Boesman10 »

Dagse Jan en welkom
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Maanboef
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Thu Feb 27, 2014 4:59 am

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by Maanboef »

Welkom Jan gooi lood op daai varke!!!
Citfield
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by Citfield »

Welkom Jan.

Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by Jacquesb »

Welkom Jan.
Geniet die forum.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuut Jan & die Grysbeer

Post by PWV »

Welkom Jan & die Grysbeer! Is jy dalk familie van Jusua na die Reen? :)
Post Reply