Page 1 of 1

Lightforce SL170

Posted: Mon Jul 25, 2016 12:16 pm
by DanieDegenaar
Ek gooi maar 'n klip in die bos en kyk of iets nie wil uit hardloop nie.

Is daar nie iemand in Centurion omgewing wat dalk so spotlight (in goeie toestand) het om te verkoop nie. Wil net hoor voor ek nou 'n nuwe een gaan kry en more adverteer iemand een het nie ???

PM my asb indien jy een het en hom wil laat gaan.

Dankie

Danie