Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek gooi maar 'n klip in die bos en kyk of iets nie wil uit hardloop nie.
Is daar nie iemand in Centurion omgewing wat dalk so spotlight (in goeie toestand) het om te verkoop nie. Wil net hoor voor ek nou 'n nuwe een gaan kry en more adverteer iemand een het nie
PM my asb indien jy een het en hom wil laat gaan.
Dankie
Danie
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag