Olifant Jag.

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Olifant Jag.

Post by BLOK »

Olifant jag beskikbaar vir die tyd 17 Julie tot 30 Julie in Botswana

Prys R80 000.00

Net 5 Beskikbaar

Die olifante is beskikbaar om te jag noord oos van Francistown in Botswana. Dit is n maat van my en my pa wat baie groot jag konsessies het in Botswana onder andere die grootste aanmekaar konsessie in die hele afrika wat n bod ingesit het vir Olifante in die jag area, die man het toe meer gekry as wat hy jagters voor het, 15 olifante in totaal. Nou die datums wat so kort is sy konsessie se jag sluit in Julie en dit is die enigste tyd wat hy nog oop het.

Die prys sluit alles in behalwe die jagter moet self daar kom sy eie kos en drinkgoed vat, daar is kokke wat alles kan voorberei verstaan ek.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Olifant Jag.

Post by Geno »

As ek maar net daai geld gehad het. Olifant jag is bitter lekker!
Goed, beter, 6millimeter!
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Olifant Jag.

Post by Francois Briedenhann »

Ja nee kyk 80 is nie in n student se bank nie dalk 800 rand in die begin van die maand so as jy kan af kom tot 800 dan vat ek een hahaha

Groete
FB
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Olifant Jag.

Post by BLOK »

Net n update die konsessie houer het weer olifante beskikbaar in die selfde area vir Januarie volgende jaar. So as daar manne is wat sulke geld het vir n eie kersgeskenk laat weet maar.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

Re: Olifant Jag.

Post by henrygriffiths »

Hi is daar nog van die jagte beskikbaar en kan jy vir ons meer info gee oor wie die outfitter is ens.

dankie
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Olifant Jag.

Post by blaser »

kry jy die tabde vel en res
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Olifant Jag.

Post by BLOK »

Remington

Volle trofee is joune net die vleis gaan na die gemeenskap.

505

As jy meer besonderhede soek pm my dan stuur ek kontaknommers vir jou.

Groete.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Olifant Jag.

Post by blaser »

pm asb
Fanie

Re: Olifant Jag.

Post by Fanie »

Ek sal ook graag een wil skiet maar julle hoef my regtig nie SOVEEL te betaal nie :-o
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Olifant Jag.

Post by Gert Odendaal »

Skerp, baie skerp Fanie..;D ;D ;D ;D :laugh: :laugh:
Last edited by Gert Odendaal on Fri Jun 08, 2012 8:45 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
Post Reply