Goeie aand in die Stoel
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Goeie aand in die Stoel
Ek het vanaand besluit om nie die maklikke jakkalse te gaan soek nie, en by n spesifieke stel te gaan roep wat Ek weet maak vir my skade en Ek sukkel erg met hulle.
Lang stories kort te maak het Ek 21:00 begin roep, eerste jakkals was n jong een wat om en by 22:15 geval het, die 2de een was n teuf van ongeveer 3 jaar wat 22:50 geklop is. Die laaste een was oud, Ek skat 6-7 jaar as Ek die tande en die kursus fotos vergelyk. Sy het na lank se gestoei in gekom op baklei en distress roepe. Toe ons haar optel toe sien Ek hoekom sy en haar trawante so skelm is. Sy is al geskiet! En Ek dink dit was Ek gewees. Sy het almal om haar mooi geleer van die reuk van Camel lights en snaakse hasies wat skraaau.
Nadat ons die drie gekap het was Ek tevrede en het vir my manne gese ons kan maar vroeg tjaila vanaand. Oppad Huis toe tref die geluk ons... Bosvark hol die berg uit en Ek laat waai maar met my ou 55greinertjies. En toe val hy ook.//uploads.tapatalk-cdn.com/20160714/8500903117d4c10b7db4cb3f2cb31d21.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20160714/eae68b4d40686148bb95f9a59a902f19.jpg
Dis nou nie die meeste jakkalse in n aand nie maar Ek het baie geleer vanaand en my eie Klein oorlogie gewen vanaand.
Mooi aand

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Goeie aand in die Stoel
Lekker Erhard! Of jy 1 skiet, of 20, maak nie saak nie!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Goeie aand in die Stoel
Mooi gedoen Erhard
Ja as ons elke aand ons eie veldslag kan wen sal ons eendag dalk die oorlog wen.
Ja as ons elke aand ons eie veldslag kan wen sal ons eendag dalk die oorlog wen.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Goeie aand in die Stoel
Baie geluk , jyt omtrent oor tyd gewerk maar is goed beloon!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Goeie aand in die Stoel
netjies man welgedaan
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Goeie aand in die Stoel
Well done, smaak my die jakke maak maar groot skade.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Goeie aand in die Stoel
Geluk klink soos lekker aand en avontuur
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Goeie aand in die Stoel
Mooi so, klink vir my na 'n produktiewe aand!
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Goeie aand in die Stoel
Baie mooi
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Goeie aand in die Stoel
Mooi gegooi Erhard !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Goeie aand in die Stoel
Netjies!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Goeie aand in die Stoel
Dankie julle, die afpoot teuf was seker heel moontlik n strik gewees... Maar Ek weet voor Ek op Jaracal af gekom het, het ons jakkalse met jag geweere (308 en 30-06) geskiet on sommer baie poot af geskiet en dan gedink neewat n jakkals kan nie oorleef sonder n been nie...
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Goeie aand in die Stoel
"Veldslag" is nou eintlik die regte woord wat ek nie kon vind daai tyd van die nag nie!Jaktrap wrote:Mooi gedoen Erhard
Ja as ons elke aand ons eie veldslag kan wen sal ons eendag dalk die oorlog wen.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Goeie aand in die Stoel
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160715/c6b1e56572a3b04330689e76552f7cd6.jpg
Ek deel hierdie ook sommer, het laas week 8 jakkalse in my verse se kraamsaal geskiet...
Ek lees gereeld raak dat beesboere nie met jakkalse sukkel nie of nie gepla is nie.
Hulle vang kalwers! Veral by verse wat eerste keer kalf. Ek het al verse wat sukkel ook al verloor, sy gaan le en dan begin die jakkalse haar agter oop vreet.
Toe Oom Taffie laas jaar in ons geweste kom kursus aanbied het, het hy en Jaktrap my skade in R/waarde uitgewerk. En Ek kry skaam oor die aardige bedraggie!!!