HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Post by Vlakvark Soldaat »

Waar de @#$%& kan mens ordenklike staal/replacement magasyne vir die gunne kry? Opsoek vir 308 en 30-06!
Ken iemand dalk n gunsmith wat kan help, Steyr maak awesone gewere, maar uiters akkerige plastiek magasyne!!! Selfs al is dit net n gunsmith wat die huidige rotary kan oorbou in a sterker ding in!!

Groete

Louis
082 379 2522 of vlakvarksoldaat@gmail.com
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Re: HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Post by Dirkonius »

Hi Louis, kan ongelukkig nie nou help nie, maar my swaer sukkel met dieselfde probleem op sy Steyr en ek sal hoor of hy al 'n oplossing gevind het.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Post by Nickvn »

Sal ook graag wil weet. Myne het ook een van daai plastiese magasyn. Pyn in die dinges.......
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Post by Jackalsniper »

Ek luister saam, het ook al twee met superglue gedokter... ::)
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Post by Vlakvark Soldaat »

Enig iemand...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Post by HeinrichPrinsloo »

Kontak die manne in Duitsland

Minimum 10 moet georder word

http://www.styriaarms.com/ssgabzugsbuegel.html
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Post by ruaanb »

Vlakkie as jy gaan order dan kan hier dalk 2 ekstra uit die Kaap wees. Ek sal net moet bevestig by die persoon.
Balljoint
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am

Re: HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Post by Balljoint »

Ek sal ook twee neem (as dit ooit tot bestel kom): een elk vir die 308 en 375.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: HARD OPSOEK NA: Steyr Mannlicher Luxus Magasyne

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek sal hulle more mail en hoor hoe die bestelling werk, 10 van dieselfde items, of 10 van enigiets...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply