Het iemand dalk 11,15x60R Mauser ammunisie of doppe, punte of 'n mould vir giet van punte?
Dit gaan ook oder die benaming van .43 Mauser
11,15x60R Ammunisie of Komponente
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: 11,15x60R Ammunisie of Komponente
Obasch, ek het gou so katspoegie geresearch deur my koffie breek.
Jy sal daai loop van jou moet meet. Hulle get lyk my in twee diameters uitgekom. 0.446 en 0.452. Ek sal bietjie later vir jou so paar goedjies oplaai om die lewe miskien vir jou makliker te maak. Of miskien meer kopkrap gee? IV8888 op Full30 het ook 'n vid op due herlaai. Ek het hom nou bie gekyk nie net begin DL.
Ek kan vir jou koele maak vir hom, naar ek dink nir dit gaan die regte roep wees nie.
Gee so bietjie kans, dan post ek so paar links vir jou.
Groete
Kriek

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 11,15x60R Ammunisie of Komponente
In die nuwe Magnum op p56 is daar ñ artikel oor die kaliber en herlaai
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: 11,15x60R Ammunisie of Komponente
Net so paar vinnige goedjies:
http://www.northeastshooters.com/vbulle ... 43-Mauser)
https://www.youtube.com/watch?v=vz6xSjB1_qQ
http://www.buffaloarms.com/43_Mauser_Bl ... x?CAT=4443
http://castboolits.gunloads.com/showthr ... user-Brass
http://castboolits.gunloads.com/showthr ... -84-Mauser
Dis nou net so paar goedjies, maar ek hoop dit help.

wlreuter
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Dec 29, 2014 9:08 am
Re: 11,15x60R Ammunisie of Komponente
I am not sure about two different body diameters, I have been collecting cartridges for years & I have never heard of two different head diameters in this caliber.
Safari has Bertram brass in stock at R800 for 20 which I think is fair. They have dies as well for R900.
Safari has Bertram brass in stock at R800 for 20 which I think is fair. They have dies as well for R900.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: 11,15x60R Ammunisie of Komponente
Thank you Wlreuter. I have not done too much research, just a rapid google search to see more about the calibre, nothing too deep. But you seem to be more authorotive and familiar with the cartridge.
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: 11,15x60R Ammunisie of Komponente
Dankie Kriek,
Die geweer, 'n naamlose enkelskoot geweer gebasseer op 'n 1871 Mauser, behoort aan 'n vriend. Die doel van die navraag is om die haalbaarheid al dan nie te ondersoek om die geweer weer te kan skiet. maw die beskikbaarheid en koste van plaaslike komponente sal bepaal of dit die moeite werd is om voort te gaan met die oefening.
Thank you wlreuter,
At least it seems that it is not a lost cause.