Groter magasyn vir Glock 27

Post Reply
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Groter magasyn vir Glock 27

Post by Smitstertjies »

My vrou het n Glock 27 (40S&W). Hy kom standaard met 9 rondte magasyn. Ek wil graag n groter magasyn koop. Ek kan n 13 rondte mag vir die Glock 23 (Ook 40 S&W) kry by GI Combat Supplies in Kaapstad.

My vraag is:
- Sal die G23 13 rondte magasyn pas in die Glock 27? Albei is 40S&W kaliber?
- Die pistoolgreep op die G27 is bietjie kort. Sal die langer magasyn bietjie help met die greep?

Ek hoor graag by die handwapen manne
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Ratel »

Jip hy gaan pas. Altwee dubbel stack. Een van Glock se baie voordele is die feit dat jy magasyne van groter modelle kan pas op die kompakte wapens.
Nie so seker van die hand greep nie. Toets hom miskien eers uit. Iemand naby jou dalk met so 'n magasyn.
Maak 'n verskil
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by gbvl »

X-Grip maak grip extenders vir pressies die doel. Nie seker wie dra voorrad plaaslik maar was/is beskikbaar. Jy kan 15 ronde G22 of 22 rondte happy stick ook gebruik sou jy wou. Almal pas

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Smitstertjies »

Dankie!!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Johan van Wyk »

Ek sou reken "ja" en "ja".
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Ratel »

gbvl wrote:X-Grip maak grip extenders vir pressies die doel. Nie seker wie dra voorrad plaaslik maar was/is beskikbaar. Jy kan 15 ronde G22 of 22 rondte happy stick ook gebruik sou jy wou. Almal pas

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Ek dink 'n aanvaller gaan 'n vet verassing kry as sy slagoffer 'n G27 met 'n happy stick uithaal en aanhou en aanhou skiet. ++>:
Maak 'n verskil
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Carl »

Martin
Ek gebruik G17 magasyne in die G19 en dit werk lekker. Die balans is nog heel aanvaarbaar byna geen verskil.

Ek het eenkeer 'n 30 rondte magasyn in die G19 gesit, nee wat tensy jy vanuit 'n loopgraaf of bunker skiet is die goed onprakties ;)

Pasop vir grip extenders en verskillende grote magasyne. Indien dit verhoed dat jy die korter magasyn met die hand kan uittrek kan jy probleme kry. Nie alle magasyne val uit as jy die knoppie druk nie en met storings moet jy die onderkant van die magasyn kan "tap"/stamp.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Ratel »

Carl wrote:Martin
Ek gebruik G17 magasyne in die G19 en dit werk lekker. Die balans is nog heel aanvaarbaar byna geen verskil.

Ek het eenkeer 'n 30 rondte magasyn in die G19 gesit, nee wat tensy jy vanuit 'n loopgraaf of bunker skiet is die goed onprakties ;)

Pasop vir grip extenders en verskillende grote magasyne. Indien dit verhoed dat jy die korter magasyn met die hand kan uittrek kan jy probleme kry. Nie alle magasyne val uit as jy die knoppie druk nie en met storings moet jy die onderkant van die magasyn kan "tap"/stamp.
Carl
Die grip extender gaan oor die magasyn in die wapen in en behoort nie 'n problem te wees nie. Inteendeel gee dit jou meer greep op die magasyn sou dit vashaak om een of ander rede.

https://www.youtube.com/watch?v=17TDYbbGwHI
Maak 'n verskil
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Carl »

Daar is sommige wat onder aan die greep vas kom, dis die "probleem kind" daardie. as ek nou tyd het kry ek die artikel wat een of ander Spesops ou daaroor geksryf het :)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Ratel »

ok. Maar dan gaan 'n mens mos nie die standard magasyn meer kan dra nie of gaan die magasyn in die extention in?
Hierdie een op die you tube clip lyk of dit goed kan werk
Maak 'n verskil
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Carl »

Ek kan nie uitmaak op die video, kan jy 'n kort magasyn ook met so ding gebruik?

Die wat aan elke magasyn sit is reg, die wat die net die greep verleng en jou toelaat om langer magasyne in te sit is die probleem.

Maar hier is die een artikel: http://www.breachbangclear.com/review-taran-tactical/
There I was, minding my own business, on night shift patrol in a rough area. I had a probationary officer with me, fresh off field training. He was a gun nut, the kind of guy who carried not just a backup gun but also a third gun in his bag and an extra 500 rounds of ammo, just in case. His duty gun was a Glock 22, with +2 mag extensions on all three mags.
Not much was going on, and we stopped a motorcycle rider with a burned out brake light. The rider was nervous as hell, way too nervous for a simple traffic violation. He had a big sweatshirt on, with overflowing pockets. I asked him to empty them. Nothing illegal was in them. I asked him to raise the front of his sweatshirt. He froze. I grabbed the shirt and lifted.
A revolver was stuck in his waistband. He turned and sprinted away. My partner and I started after him, and his pistol clattered to the pavement. I stopped to get it as the probationary kept running. By the time I recovered the pistol, the suspect and my partner were way ahead of me in a wide-open parking lot. I called out the foot pursuit as the suspect tried a quick turn on loose gravel.
He made the turn. My partner ate shit, face first into the concrete. He popped back up and ran a short distance, but he’d been hurt. I flew past as he collapsed to a sidewalk.
Backup arrived and we got the suspect. I went back to get my partner. He had managed to get to his feet and was staggering around the spot were he fell. I didn’t know what he was doing, but as I got closer I figured it out.
.40 caliber rounds were scattered all around. My partner was slowly, painfully collecting each one. Two mag extensions and springs lay among them. A hollowed-out mag was on my partner’s duty belt, another hollowed-out mag in his weapon. If the suspect had pulled another weapon, my partner would have had one round. And one good mag to reload, but only after he fought the baseplate-less magazine out of his mag well.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Groter magasyn vir Glock 27

Post by Ratel »

Nee die een op die video is net om die greep te verleng op 'n groter kapasiteit magasyn. Skuif basies oor die langer magasyn en wanneer die magasyn ingesit word verleng dit die greep. Dit gaan nie werk met die kort magasyn nie. As ek 'n langer magasyn in my wapen wil gebruik sou ek eerder die oorspronklike Glock magasyn koop wat gemaak is om meer rondtes te hou as om verlengstukke self aan te bring.
Maak 'n verskil
Post Reply