watter aksie?

Post Reply
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

watter aksie?

Post by junglejulian »

goeie naand aan almal
ek is in die proses om n 260 rem te laat bou.het reeds n broughton 1:8 twist loop bestel en beplan n swaar 28" palma tipe profiel.is net opsoek na n RSA enkelskoot aksie omrede dit hoofsaaklik n baan geweer gaan wees maar sukkel vreeslik om een te kry.daarom beplan ek om my bestaande BRUNO 601 (medium lengte) aksie wat tans op my 308 is te gebruik.dink jul dit is n goeie opsie.sal hy stewig/stabiel/akkuraat genoeg wees vir my belande doel? ek beplan om nie verder as 600m te speel op die baan nie.behoort 123-139gr punte te gebruik.
Post Reply