Al weer die FBI

Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Al weer die FBI

Post by Carl »

++>: Kug kug aandag mense!
Die 'Merikaanse Federale Buro het 'n tender aan Glock toegeken vir agente se pistole. Lyk soos G19 en G17 met so paar ander dinge by.
http://www.gunsholstersandgear.com/2016 ... -contract/

Duidelik weet hulle iets wat ons al lankal geweet het :laugh:
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Al weer die FBI

Post by VdWalt »

Budget was te laag vir CZs.... Lol
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Hein M. »

Nou hoekom sal hulle 'n 40S&W swop vir 'n 9mil?

Dalk bang die survivor sue hulle oor die groter gat 8)
User avatar
Lukie
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Lukie »

Die keuse van fabrikaat verbaas niemand nie. Selfs die Amerikaners kry soms 'n ding reg gedoen. Maar hulle sukkel tog te lekker oor kaliber...
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Carl »

Hein M. wrote:Nou hoekom sal hulle 'n 40S&W swop vir 'n 9mil?
Dalk bang die survivor sue hulle oor die groter gat 8)
Die belsuit was bespreek op 'n ander draad.
* FBI reken die 9mm ammunisie se kwaliteit en doodmaak vermoë het verbeter.
* die gevoel is hulle kry beter akkuraatheid met die 9mm. Onthou hulle het baie vroue agent ook.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Capt. Yoda »

Daai 40 maak n groot gat maar die 9 doen net so goed met n goeie koel soos n HST of Ranger
Soos Carl da se die een groot faktor was hulle het agter gekom hul agente kan nie akuraat met die 40s skiet nie (mans en vrouens)

http://www.handgunsmag.com/files/2014/09/federal_HST_amm_F.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Ratel »

Ai ai klink soos die punt debakel
Maak 'n verskil
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Al weer die FBI

Post by joe rocket »

Kan hulle ook deur takke skiet. >:+
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Carl »

"Listen carefully" ;)
Manne hierdie besluit van die FBI is nie oor die KALIBER nie, dit gaan oor die vervaardiger van die pistool en die tipe pistool GLOCK en dan 1 G19 tipe en G17 tipe of grote.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Al weer die FBI

Post by VdWalt »

Carl wrote:"Listen carefully" ;)
Manne hierdie besluit van die FBI is nie oor die KALIBER nie, dit gaan oor die vervaardiger van die pistool en die tipe pistool GLOCK en dan 1 G19 tipe en G17 tipe of grote.
Ons besef - ons weet ook almal maak een of andertyd 'n fout.... Ek dink nie dit is mooi van jou
om so op hulle fout te hammer nie!!! Skaam jou.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Carl »

VdWalt wrote:Ek dink nie dit is mooi van jou
om so op hulle fout te hammer nie!!! Skaam jou.
Sê jy! ;D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Hein M. »

Carl wrote:"Listen carefully" ;)
Manne hierdie besluit van die FBI is nie oor die KALIBER nie, dit gaan oor die vervaardiger van die pistool en die tipe pistool GLOCK en dan 1 G19 tipe en G17 tipe of grote.
Hulle wil nou beslis die 9mil hê... Duidelik in bostaande artikel.

Nog 'n insiggewende artikel oor die onderwerp: http://www.bluesheepdog.com/2015/10/19/ ... ty-pistol/
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Al weer die FBI

Post by Eugene »

So, sou julle sê die 9mm het dan die .40S&W verby gesteek in die gunsteling/gewildsheid kompetisie? >:D >:D >:D
Aim small, miss small
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Al weer die FBI

Post by VdWalt »

Die CZ is uit vir die redes wat ek hom gekoop het :CZ P09 – DISQUALIFIED – DA/SA action; External manual safety-decocker
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Hein M. »

VdWalt wrote:Die CZ is uit vir die redes wat ek hom gekoop het :CZ P09 – DISQUALIFIED – DA/SA action; External manual safety-decocker
Dit is een van die redes hoekom baie ouens nie van Glocks hou nie ;)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Carl »

Hein M. wrote:

??? My Glock het 'n external manual safety! Dit is ook bekend as 'n sneller vinger :o
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Al weer die FBI

Post by VdWalt »

Ek het verwys na die decocker.

Loop jy met 'n oorgehaalde jaggeweer in die veld?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Al weer die FBI

Post by VdWalt »

VdWalt wrote:Ek het verwys na die decocker.
Loop jy met 'n oorgehaalde jaggeweer in die veld?
++>: ++>: Ek sal later met jou oor die stry. Die werk pla nou
eers ++>: ++>: ++>:
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Carl »

VdWalt wrote:Ek het verwys na die decocker.

Loop jy met 'n oorgehaalde jaggeweer in die veld?
:laugh: :laugh: :laugh:
Ek het nie 'n 30-06 of 9.3 Glock nie, wanneer hulle een begin MAAK........ >:D !
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Eduard Venter »

Carl wrote:
VdWalt wrote:Ek het verwys na die decocker.

Loop jy met 'n oorgehaalde jaggeweer in die veld?
Image Image Image
Ek het nie 'n 30-06 of 9.3 Glock nie, wanneer hulle een begin MAAK........ >:D !
'n Glock semi auto haelgeweer kan nogal werk
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Ratel »

Eugene wrote:So, sou julle sê die 9mm het dan die .40S&W verby gesteek in die gunsteling/gewildsheid kompetisie? >:D >:D >:D
Die 9mm was nog altyd voor. :-\
Maak 'n verskil
Jjjbay
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am

Re: Al weer die FBI

Post by Jjjbay »

Ek moet herken. In terme van akkuraatheid verkies ek die 9mm... En "All-Round" is hy seker ook gemakliker, veral by vroue.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Al weer die FBI

Post by Trompie »

VdWalt wrote:Ek het verwys na die decocker.

Loop jy met 'n oorgehaalde jaggeweer in die veld?
Jy hoef jouself nie teen duiwe te verdedig nie....

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Al weer die FBI

Post by Ratel »

Trompie wrote:
VdWalt wrote:Ek het verwys na die decocker.

Loop jy met 'n oorgehaalde jaggeweer in die veld?
Jy hoef jouself nie teen duiwe te verdedig nie....

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Jy sal verbaas wees. Hier in die Moord wes is 'n paar aggressiewe duiwe. :laugh:
Maak 'n verskil
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Al weer die FBI

Post by savage(P Coetzer) »

Ek het 2 weke terug n 72kg bosvark met die 9mm op 3m met 127gr rangers geskiet en altwee het perfek gemushroom en daardie petals het alles gesny. Albei koeels het reg deur die vark se borskas gepenetreer en onder die vel gestop. Is vol vertroue dat n 9mm met die regte ammo meer as voldoende is
Post Reply