.32 Walter PPK?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
.32 Walter PPK?
My vrou se bevoegdheid is nou goedgekeur en ons kan 'n PPK
basies verniet kry.
1. Sy gaan hom nie rond ry nie, dit gaan nie die huis se main SD wapen wees nie.
2. Dit gaan vir die paar aande per jaar wees wat ek nie by die huis is nie (werk of jag...)
3. Sy was nie gemaklik met die lawaai/skop van die 38spec wat ek gehad het nie.
Tegnologie in die SD ammo het so verander ek glo die .32 is 'n step-up van 20jaar
terug. Die .32 het 3 meer skote as 'n .38.
Vat ons die PPK of spandeer ek 9-10K om iets anders te koop? (Miskien Glock 43 in 9MM
met ligter ladings om mee te oefen en dan warmer vir wanneer die pawpaw die fan strike?)

-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .32 Walter PPK?
1. Bel die winkels en vra watter SV ammunisie jy kan kry in .32ACP. 10-1 net FMJ
2. Ek weet parte en herstel van die pistole is moeilik. As jy oefen gaan dinge soms verkeerd loop. Die wapen is ook al reeds oud so het moontlik herstel werk nodig.
3. Ja dis nogsteeds beter as niks, MAAR mens moet nooit valse hoop skep nie! As dinge een dag na 'n baie lang tyd van min probleme verkeerd loop dan presteer die wapen nie.
4. Ek weet vrouens is meestal anti wapens en dra en gebruik die goed nie. Maar dalk as sy 'n goeie oplossign het soos die G43 dan gaan sy dit dra en gebruik en gereeld oefen.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .32 Walter PPK?
EK baklei net gou klaar met die CFR - as ek my lisensie het (CZ Duty) sal ek
haar met hom laat skiet. Ons kan dan kyk hoe sy oor hom voel.
Ek het ook reeds daaraan gedink dat indien sy hom net by die huis gaan gebruik
kan dit maar seker ook 'n groter pistool (soos die CZ ) wees solank sy net
gemaklik met die greep is. Dit gaan ook dan vir die recoil help.
haar met hom laat skiet. Ons kan dan kyk hoe sy oor hom voel.
Ek het ook reeds daaraan gedink dat indien sy hom net by die huis gaan gebruik
kan dit maar seker ook 'n groter pistool (soos die CZ ) wees solank sy net
gemaklik met die greep is. Dit gaan ook dan vir die recoil help.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .32 Walter PPK?
Glock 26 9mm Gen4 lyk vir my na 'n beter opsie......
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .32 Walter PPK?
Daai ppk is n lekke pistooltjie. Ongelukkig is hy .32 en net 7 skoot magasyn. My pa het een en ek het vir hom gelaai en redelik baie skote met hom geskiet. Niks storings en jy ka hom maar rev. Dis n Walter dis Duits is goeie kwaliteit dubble aksie met n hammer blok. Die helde op gunsite sal se gebruik fmj om genoeg penetrasie te kry hp gan dalk nie werk. As jy hom verniet kry en sy bereid is om hom te gebruik en te oefen is dit nie die slegste pistool om te besit. Hy sit lekker in die hand. After all James Bond gebruik hom ook
Anders gaan maar vir n G26.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .32 Walter PPK?
Iets is beter as niks. As jy 'n skoot met 'n .22 op aanvallers aftrek, verander hulle motiewe meteens. My vrou verkies 'n Beretta Mod. 71 - en sy is mal oor die wapen. Sy dra dit saam na haar perde toe en by die huis. Sy hou nie van enige 9mm of iets dergliks nie... Ons oefen wel gereeld sodat instinktiewe reaksie en skootplasing reg is.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .32 Walter PPK?
Ek stem Hein, maar ons moenie vals hoop verkondig nie. Baie mense sê en dink 1 skoot is al wat dit vat. Daar is aanvallers wat nie gaan weg skram na die eerste skoot nie. Sommige is of was blootgestel aan skiet gevegte bv ex-soldate van buurlande. Ja die aanvaller kan besluit om eerder te vlug, maar indien nie moet jy 'n plan hê. Die plan kan nie net strek tot by die 1 skoot nie.Hein M. wrote:Iets is beter as niks. As jy 'n skoot met 'n .22 op aanvallers aftrek, verander hulle motiewe meteens.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: .32 Walter PPK?
As jou budget knyp, kyk ook na iets soos Star DKL.
Hy is dieselfde grote as 'n PPK, maar skiet 9mmS.
Die recoil is dieselfde, maar daar is beter SD ammo opsies beskikbaar.
Die beste plan sal wees om jou vrou saam te vat skietbaan toe, laat sy 'n paar verskillende wapens skiet.
Jy sal verbaas wees hoe hanteerbaar recoil in moderne pistole is, veral as jy dit met 'n revolwer vergelyk.
Flora Guns by Hillfox, het handwapens beskikbaar wat sy kan gaan toets.
Op die einde van die dag, is sy beter af met 'n klein pistool wat sy vertrou, eerder as 'n kanon waarvoor sy self bang is.
Hy is dieselfde grote as 'n PPK, maar skiet 9mmS.
Die recoil is dieselfde, maar daar is beter SD ammo opsies beskikbaar.
Die beste plan sal wees om jou vrou saam te vat skietbaan toe, laat sy 'n paar verskillende wapens skiet.
Jy sal verbaas wees hoe hanteerbaar recoil in moderne pistole is, veral as jy dit met 'n revolwer vergelyk.
Flora Guns by Hillfox, het handwapens beskikbaar wat sy kan gaan toets.
Op die einde van die dag, is sy beter af met 'n klein pistool wat sy vertrou, eerder as 'n kanon waarvoor sy self bang is.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .32 Walter PPK?
Jy is reg. Ons konteks verskil darem van plaasaanvalle. Hier in die dorp is die inbrekers oorwegend PB's en ook kinders wat aan dwelms verslaaf is...Carl wrote:Ek stem Hein, maar ons moenie vals hoop verkondig nie. Baie mense sê en dink 1 skoot is al wat dit vat. Daar is aanvallers wat nie gaan weg skram na die eerste skoot nie. Sommige is of was blootgestel aan skiet gevegte bv ex-soldate van buurlande. Ja die aanvaller kan besluit om eerder te vlug, maar indien nie moet jy 'n plan hê. Die plan kan nie net strek tot by die 1 skoot nie.Hein M. wrote:Iets is beter as niks. As jy 'n skoot met 'n .22 op aanvallers aftrek, verander hulle motiewe meteens.
Daardie eerste sin van my is darem nie letterlik bedoel nie
Ek voeg by: Ek sou nie veilig voel op 'n plaas of kleinhoewe sonder 'n haelgeweer en of semi-outomatiese aanvalsgeweer nie. Handwapens het baie beperkinge in onprofessionele hande...
Last edited by Hein M. on Wed Jun 29, 2016 10:51 am, edited 1 time in total.
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: .32 Walter PPK?
Kyk na die Glock 26. Het nie lank terug nie begin kyk na een vir vriendin van my wat alleen bly op relatiewe gevaarlike plek.
Bitter lekker geweertjie daardie en ek dink hy sal meer as voldoende wees vir waarvoor jy hom wil aanwend. Lekker kompak ook dat sy hom selfs kan saamdra in 'n handsak of so iets as sy hom nie op haar wil dra nie.
Gaan relatiewe lae recoil he aangesien dit 9mm is en ammo is orals beskikbaar. Voer hom die regte lood en een skoot gaan genoeg wees om enige man in sy spore te laat omdraai

Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .32 Walter PPK?
Soms mag dit voorkom asof ons pedanties is. Maar die stelling is verkeerd en moenie verder versprei word nie. Dit hoort ook nie deel van 'n baie goeie antwoord - soos joune is - te wees nieDeonvTonder wrote: en een skoot gaan genoeg wees om enige man in sy spore te laat omdraai
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: .32 Walter PPK?
Carl dalk moes ek dit beter gestel het. Ja in sekere gevalle is meer as een skoot nodig. Skoot plasing is van kardinale belang. Help nie jy het 'n geweer maar kan nie akkuraat gebruik nie. Wat ek probeer sê het was dat ek dink iets soos die glock 26 baie lekker sal werk vir 'n dame en dat 9mm ammo volop beskikbaar is wat 'n pluspunt is. Recoil is ook ie te erg nie indien iemand dalk recoil sensitief is.
Indien dan reg aangewend word staan die 9mm terug vir niemand nie.
Indien dan reg aangewend word staan die 9mm terug vir niemand nie.
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .32 Walter PPK?
Deon soos ek noem die res van jou advies is 100% reg. Ek vra net ouens moenie praat van "net eenskoot" dan laat waai hulle almal of stop die aanvaller nie 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: .32 Walter PPK?
carl ek is 100% met jou. Soos ek genoem het ek moes dalk net beter uitgebrei het met wat ek probeer sê het.
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .32 Walter PPK?
PPk is baie lekker en as in goeie kondisie is vat maar, ja jy sukkel om JHP rondtes te kry maar dis darm die die einde van die wereld nie, dit is beslis beter as niks, ek hou baie van my ma se PPK en nog nooit 'n jam op S&B FMJ ammo gekry nie.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: .32 Walter PPK?
Niks fout met Walther PPK nie. Baie betroubaar. Kry ordentlike SD ammo en laat jou vrou baie oefen. Skootplasing gaan hier baie tel.
http://www.chuckhawks.com/beginners_stopping_power.htm
http://www.chuckhawks.com/beginners_stopping_power.htm
Maak 'n verskil
-
andrexseven
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Fri Mar 11, 2016 5:34 pm
Re: .32 Walter PPK?
Ek sal saam stem, laat sy n paar gewere gaan toets en self besluit wat sy kan hanteer. Ek was al verras deur die keuses van van die vriendinne wat ons gehelp het om te kies. As sy hom nie gaan dra nie, sou ek eerder kyk na wat is gemaklik vir haar interme van haar hand grote en recoil. Ek glo verder hoe meer rondtes jy het in n enkele magasyn hoe beter. Verder n .32 is regtig n klein kaliber. Ek sou eerder gaan vir n 9mmP. Goeie balans ts recoil en stopkrag.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .32 Walter PPK?
Ek was verbaas oor die verskeidenheid ammo beskikbaar vir die pistool - ammunisieCarl wrote: 1. Bel die winkels en vra watter SV ammunisie jy kan kry in .32ACP. 10-1 net FMJ
gaan nie 'n problem wees nie en almal wat ek gebel het, het Hornady XTP beskikbaar.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .32 Walter PPK?
Koop dit 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .32 Walter PPK?
In die kleiner kalibers soos 7,65 mm (.32 ACP) en 9mm Kort (.380 ACP) is gewone volmantel gewoonlik goeie SV ammu. Dit is omdat min holpuntpatrone beskikbaar is en ook omdat hierdie kalibers nie altyd goed werk met holpuntpatrone nie. (Die koeëls sit of uit en penetreer swak, of sit glad nie uit nie.) Beide kalibers is maar uiters lig vir SV gebruik, maar steeds beter as 'n paar harde woorde.
Die Walther PPK is 'n baie goeie wapen, al sedert 1929. Hulle is baie betroubaar en hanteer maklik. Hulle is natuurlik ook beskikbaar in 9mm Kort.
As hy verniet is, vat hom! Jy gaan nie sommer onderdele benodig nie. Indien wel, is daar derduisende van hulle in die land, dus sal jy wel iewers iets kan opspoor.
Die PPK is een van die makliker wapens om heeldag saam te dra. Dis juis waarvoor hy ontwerp is. As jy nie lus is om jou wapen oorals saam te vat nie, moet jy dalk glad nie ene besit nie. Hy kan nie vir jou enigiets beteken in jou kluis nie. Nie een van ons kan akkuraat vooraf bepaal wanneer jy aangeval gaan word nie...

Jjjbay
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am
Re: .32 Walter PPK?
Met die opleiding wat ek gee vind ek gereeld dat vroue baie meer akkuraat en gemakliker skiet met die 9mm eerder as n kleiner kaliber. Ek verwys nou spesifiek na 'n Beretta .22 en n Beretta 92 9mmP. Ja ek weet die grootte is n probleem vir n vrou om elke dag te dra maar vir 'n wapen by die huis is dit n hele ander storie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .32 Walter PPK?
Verskoon my onkunde, wat is 'n "wapen by die huis"? Is dit dieselfde as 'n wapen in die kluis?Jjjbay wrote:Ja ek weet die grootte is n probleem vir n vrou om elke dag te dra maar vir 'n wapen by die huis is dit n hele ander storie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: .32 Walter PPK?
As die SD ongemaklik is in die openbaar gaan dit ook ongemaklik wees by die huis. Die ouens wie ernstig is oor SD dra hulle wapens by die huis ook. As ek sit en tv kyk in die voorhuis en my SD le onder my kussing in die slaap kamer is dit nie van veel waarde. Skies miskien hijack ons nou die draad.Carl wrote:Verskoon my onkunde, wat is 'n "wapen by die huis"? Is dit dieselfde as 'n wapen in die kluis?Jjjbay wrote:Ja ek weet die grootte is n probleem vir n vrou om elke dag te dra maar vir 'n wapen by die huis is dit n hele ander storie.![]()
Maak 'n verskil
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .32 Walter PPK?
Ou draad, dis al geroes.Ratel wrote:Skies miskien hijack ons nou die draad.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm