Ek wil myself graag voorstel.
Ek is jaco van Trawal aan die Weskus.
Ek is mal oor jag,skiet en geniet die forum baie.
Ek skiet 243,dirty od six en p14 303.
Nuwe lid
-
marco
Re: Nuwe lid
Hi Jaffie
En jyt vergeet om te noem jys doodelik met daai dirty odd six...
Welkom maat
Nou kan ons hier ook lekker gesels..
En jyt vergeet om te noem jys doodelik met daai dirty odd six...
Welkom maat
Nou kan ons hier ook lekker gesels..