Ratel (HoneyBadger)

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Ratel (HoneyBadger)

Post by theedge »

So twee weke terug was ek uit vir bosvark toe ek twee ratels raakloop.  Hulle was aktief in die aand - met die lig op hulle is hulle onmiddelik in n gat in.  Was verbaas om die twee te sien die eerste keer dat ek hulle in die natuur raakloop
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Hunter xxx

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by Hunter xxx »

Ek wil tog iets weet  ??? ??? ???

SKIET DIE BOERE HOM OF NIE SY

Ons het ook een die naweek een gesien.

Groete

H
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by theedge »

Hunter nee nog nie hulle geskiet nie ek is so oor n wek vir so 2 weke op die plaas dan sal ek hulle loer - dink hulle kom maar van die park af
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by fanie17 »

Moenie hulle skiet nie,doen nie skade nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by .::Alwyn-U::. »

Ek hoop nie die boere skiet hulle nie! Fanie +1
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by tripodmvr »

As spesie na as jagbaar gelys word nie moet ons aanvaar dat dit beskermde dier is. As dit skade doen kan mens voorkomend optree (bye boere met neste op stellasies), dier verwyder na veieliger area of as laaste uitweg 'n skadepermit verkry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Hunter xxx

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by Hunter xxx »

Baie dankie

Dit mooi om so iets te sien in die nag.
H
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by theedge »

.::Alwyn-U::. wrote: Ek hoop nie die boere skiet hulle nie! Fanie +1
Nee skiet hulle nie Kan nie die rede vir dit sien nie - ek gaan hulle net loer (monitor) dit was die eerste keer dat ek hulle gesien het. Wil net  meer inligting oor hulle bekom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by theedge »

My vermoede was toe reg kom van die park se kant - hulle loop maar so rond en nee ek of die boer gaan hulle nie skiet nie
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by G-force »

Ek Bly op n plot in PTA oos so 8km van Hans strydom af.n Paar maande terug blaf my brakke.Gaan boonste stoep toe met groot flits lig en wat kry ek toe?5m van my huis af loop ratel ewe rustig oor my gras.Niks pla hom en hy stap maar toe rustig verder op soek na kos of n girlfriend.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
ThinusS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 317
Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by ThinusS »

Ek het 'n paar jaar gelede, naby Naboomspruit, twee ratels op 'n waterbok karkas met 'n stelkamera afgeneem. Op dieselfde karkas, nie op dieselfde tyd nie, het ek ook 'n rooijakkals, 'n sivetkat en 'n bruinhi?na afgeneem. Die ratels het ek, by verskeie geleenthede, ook helder oordag gesien.

Groete
Thinus
ThinusS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 317
Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by ThinusS »

Hier is 'n paar fotos.

[/image width=560 height=420]http://i1213.photobucket.com/albums/cc4 ... ure021.jpg[/image]

[/image width=560 height=420]http://i1213.photobucket.com/albums/cc4 ... ure013.jpg[/image]

[/image width=560 height=420]http://i1213.photobucket.com/albums/cc4 ... ure045.jpg[/image]
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by James Wilson »

fanie17 wrote: Moenie hulle skiet nie,doen nie skade nie

ek ken nie n boer in my omgewing wat sal toelaat dat jy n Ratel skiet nie. ek self het hulle al raak geloop, en hulle vir ure dopgehou. wat n fantastiese skepsel. ek sal nooit n ratel kan skiet nie.   maar skade kan hy skade doen. ek het al gesien hoe probeer 3 boerboelle hom uit n hoenderhok kry. hy steur hom nie aan hulle nie. daardie selfde spore het ons 3 aande later in die kraal gekry by dooie lammers waarvan die bytmerke aan die lammers vir my heeltemal vreemd was.

ek weet dit is n dier waarvoor ons almal respek het, maar hy is nie onskuldig nie.

 n vriend van my boer met le hoenders, hy se sy grootste skade was van 2 ratels, hulle laat hulle glo nie afsit van sifdraad nie.
Last edited by James Wilson on Sun Oct 09, 2011 3:14 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by fanie17 »

Ek sal instaan vir al die skade wat hulle doen
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by Jassie »

Fanie17

As ek jy is maak ek 'n gat omkeer met jou voorstel vir die skade vergoed - dit kan jou net klomp geld kos.

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
JPL
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by JPL »

James, ek kan getuig.

'n Ratel het al by ons ook n groot skaap ooi dood gebyt. Ek het dit net eenkeer gesien. Verder baie rooikat, ons is gelukkig om geen rooijakkals te hê nie.
My kinders:

.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by kwagga »

By ons het ratel al Nyala lammers gevang. Maar maak nie naastenby soveel skade as die rooikat en jakkals nie.
Ek respekteer 'n ratel te veel om hom te skiet, laat my te veel aan 'n sekere geharde bevolkingsgroep dink...................
gho
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by gho »

'n Ratel is 'n karnivoor en dus eet hy vleis en ook jongbye. Ek het die afgelope seisoen sewe produksie korwe verloor agv van die "vriend".Die korwe staan op meter hoe staal rame,wat duidelik nie goed genoeg was nie.Hy het selfs 5uur die namiddag die korf wat 30 meter vanaf my agterdeur staan afgegooi en oopgeskeur,terwyl my huismense daar is.Hy steur hom nie aan die honde nie, maar as die bakkie dreun dan glip hy.Gelukkig is dit net seisoenaal terwyl die bye swerm bou.
Die sensor lig wat ek by die korwe opgesit het ontsenu hom egter.
Die Ratel is egter baie nuttig vir die beheer van slange en rotte en vele ander peste. Dit is seker die vreeslooste dier wat daar is,wat volgens gewig nie sy gelyke het as dit by baklei kom nie.
Baie groter diere en mense moes al hakskene wys vir die knaap.
Ek sal egter die jaar 'n ander plan moet maak vir die korwe voordat die meneer vanaf die buurplase af terugkom

Fanie17,as jy vir skade deur 'n Ratel wil instaan,sal jy verras word met 'n verrrassing. :)
gho
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by Jackalsniper »

Manne, n jakkals,rooikat, luiperd, ratel en nog heelwat ander roof diere is almal vir my mooi en uniek geskep,maar as hulle onder vee maai tel dit glad nie meer vir my nie. Ek sal n Jak en Rooikat enige tyd van die dag enige plek van kant maak selfs al het ek nie n rede nie, maar n ratel of luiperd sal ek bietjie sleg voel oor. Ek kan se hier by ons word ongelooflik baie skade deur ratels gemaak en dis glad nie n mooi prentjie as hy n lam se lippe en tong afgeskeur het en die lam loop nog rond nie. Ek het nog net een gesien na ek hom met n haas distres ingeroep het,maar nie geskiet nie. Hulle neuk met bye kaste al is hulle op staanders hulle skuif goed nader om op te staan om by te kom, lammers en groot skape word dikwels vermink deur hulle. Ek sou hom nie op n kleinvee/pluimvee plaas toelaat nie.
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by Jackalsniper »

https://www.youtube.com/watch?v=c36UNSoJenI

Vir die wat die video nog nie gesien het nie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Ratel (HoneyBadger)

Post by PWV »

Ratel, sê iets. Hulle praat hier van jou my vriend!
Post Reply