DAGS? Koos,
Noudat ek jou aandag het..... Ek soek inligting i.v.m. n swarovski scope wat ek het. Op die scope is die volgende inskripsies: MADE IN AUSTRIA. 612656. SWAROVSKI - OPTIK TIROL. HABICHT 6X42 NOVA. Weet nie of my beskrywing vir die crosshair reg is nie maar ek sou se dit is "4 heavy post" met fyner kruishaar in die middel. Ek het hom verlede jaar na WHYSALLS toe gestuur vir n diens en hulle het hom weer op hulle beurt na SWAROVSKI gestuur. Die verslag lees soos volg: "Rifle scope is shocktested. Elevation and windage turrets have been checked and are in good order" n Mens kan sien die scope is gebruik a.g.v krap merke, veral waar die ringe was. Die eye relieve is 70mm. Ek het hom op n steyr mann. gehad wat ek nou verkoop het . Die scope tube is 26 mm en ek het ook die LYNX ring stel. Kan jy my dalk ook se wat is die waarde van die scope?
Sal dit waardeer as jy vir my n antwoord het.
Groete
Gert vd Merwe
Koos Barnard, teleskoop
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Koos Barnard, teleskoop
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Koos Barnard, teleskoop
Julle ander manne wat ken kan ook maar antwoord.... sal dit waardeer
Gert
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Koos Barnard, teleskoop
Gert
Dit hang af wat jy wil he
Ek het so Kahles verkoop vir R1500.00 onthou die 26mm teleskope is oud en alhoewel baie goeie teleskope nie opties op die standaard van die nuwe goed nie.Ek het die Sako ringe ook ingegooi.dit was rondom 2002
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Koos Barnard, teleskoop
Dankie Raychell.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Koos Barnard, teleskoop
Gert
Jammer ek reageer nou eers maar ek was in die jagveld. Raychell is reg, die scope is oud en daai 26mm bis is sy doodslag. Ringe/mounts is nie altyd oral verkrygbaar nie, dus sal jy sukkel om hom vir meer as R2000 te smous. Die kort oogafstand lol ook. Ongelukkig het ek nie vir jou meer inligting nie. Die beste is om Swarovski te kontak as jy meer van die scope te wete wil kom.
Groetnis
Jammer ek reageer nou eers maar ek was in die jagveld. Raychell is reg, die scope is oud en daai 26mm bis is sy doodslag. Ringe/mounts is nie altyd oral verkrygbaar nie, dus sal jy sukkel om hom vir meer as R2000 te smous. Die kort oogafstand lol ook. Ongelukkig het ek nie vir jou meer inligting nie. Die beste is om Swarovski te kontak as jy meer van die scope te wete wil kom.
Groetnis
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Koos Barnard, teleskoop
DANKIE KOOS..