Teleskoop vir 30-06 AI

Post Reply
Jan & die GRYSBEER
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Jun 16, 2016 11:32 am

Teleskoop vir 30-06 AI

Post by Jan & die GRYSBEER »

Middag Manne

Ek skiet met n 30-06 Ackley Improved K98 aksie met Truvello Fluted Bullbarrel 26" 150gr Hornady Interbond @3100ft/s. Ek is in die mark vir n nuwe teleskoop, ek wil die geweer my vlakte geweer maak omdat hy bietjie aan die swaar kant is.

Wat sal julle manne voorstel? Het gedink aan die Zeiss 5-25X50 met die RZ800 of Varmint kruishaar.

Enige voorstelle is welkom

Groete
Truvello 30-06 AI
Beretta 12br 1938

As ek elke dag kon jag sou ek. ++>:
User avatar
Joubert778
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Thu May 26, 2016 3:44 pm

Re: Teleskoop vir 30-06 AI

Post by Joubert778 »

Praat met Geno, hys die agent vir March. Vreeslike nice optics daai
True nobility is not being superior to your fellow man, but rather being superior to your former self - Hemmingway

" There is no such thing as over-kill "

.308 win Tikka T3 Super Varmint
.243 Win Howa
.9 mm Para Browning Hi-Power
Post Reply