Leupold Scope Mounts
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Leupold Scope Mounts
Dagsê manne,
Ek het net nou vir my n stel CZ 550 Leupold scope ring mounts gekoop. Hulle lyk na hoë kwaliteit, van harde staal gemaak. En lyk asof hulle mooi sal werk omdat hulle spesifiek gemaak is vir CZ 550's.
Is daar dalk van julle wat van hulle gebruik maak? Is dit goeie ringe? Sal hulle die recoil van n 9.3x62 kan hanteer?
Die man by Zimbi Books sê dit is swak ringe, nou wonder ek...
Groete,
Hennie Oelofse
Ek het net nou vir my n stel CZ 550 Leupold scope ring mounts gekoop. Hulle lyk na hoë kwaliteit, van harde staal gemaak. En lyk asof hulle mooi sal werk omdat hulle spesifiek gemaak is vir CZ 550's.
Is daar dalk van julle wat van hulle gebruik maak? Is dit goeie ringe? Sal hulle die recoil van n 9.3x62 kan hanteer?
Die man by Zimbi Books sê dit is swak ringe, nou wonder ek...
Groete,
Hennie Oelofse
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Leupold Scope Mounts
Verkoop hy Warne ringe en Leupold? Watse een kos meer?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Leupold Scope Mounts
Nee dink hulle verkoop slegs Warne scope mounts, Leupold is so R 300 duurder...Dries101 wrote:Verkoop hy Warne ringe en Leupold? Watse een kos meer?
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Leupold Scope Mounts
Ek dink daai antwoord seker jou vraag aangesien jy die ringe nie by hom gekoop het nie- as die leupolds reguit op is en gelapp is is daar NIKS verkeerd met hulle nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Leupold Scope Mounts
Nogals gedink dis n klomp bog....Dries101 wrote:Ek dink daai antwoord seker jou vraag aangesien jy die ringe nie by hom gekoop het nie- as die leupolds reguit op is en gelapp is is daar NIKS verkeerd met hulle nie.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Leupold Scope Mounts
As hy Leupold verkoop het was die Warne weer sleg
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Leupold Scope Mounts
Ja nee ek het nogals ook so gedink!Flip nel wrote:As hy Leupold verkoop het was die Warne weer sleg
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Leupold Scope Mounts
Ek het nou ongelukkig nie n 30mm lapping tool nie. Dink jy n geweer smidt sal kan help daarmee?Dries101 wrote:Ek dink daai antwoord seker jou vraag aangesien jy die ringe nie by hom gekoop het nie- as die leupolds reguit op is en gelapp is is daar NIKS verkeerd met hulle nie.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Leupold Scope Mounts
Puik ringe Hennie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Leupold Scope Mounts
Hi Geno, ek sal dit vreeslik waardeer man! Thanks vir die offer. Ek wag nog vir my lisensie, sodra ek hom het gaan ek jou laat weet.Geno wrote:Hennie.
Ek kan hulle lap vir jou.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux