Goeienaand manne en vroue ek wil myself met graagte voorstel my naam is Neil die forum is aan my voorgestel deur n goeie vriend wat n lid is, ek skiet al van jong seun af maar het nou eers begin om my eie vuurwapens aan te skaf en wil graag terug kom in die sport, reuk van biskruit is dam lekker :-)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nuwe lid
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: Nuwe lid
Baie welkom.
Ek het twee jaar terug aangesluit en kon nie n beter besluit gemaak het nie.
Werklik n klomp gawe en behulpsame manne hier.
Jy sal dit baie Geniet!
Sent from Sony Xperia Z2
Ek het twee jaar terug aangesluit en kon nie n beter besluit gemaak het nie.
Werklik n klomp gawe en behulpsame manne hier.
Jy sal dit baie Geniet!
Sent from Sony Xperia Z2
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
-
Eben1944
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sat Jun 11, 2016 11:13 am
Re: Nuwe lid
Goeie More Jagters,
Ek het vanoggend jul blad gevind en dadelik aangesluit. Ek sien almal is baie behulpsaam met vrae wat gevra word. Baie dankie dat jul my aanvaar het op jul blad, ek waardeer opreg.
Groete
Eben
Ek het vanoggend jul blad gevind en dadelik aangesluit. Ek sien almal is baie behulpsaam met vrae wat gevra word. Baie dankie dat jul my aanvaar het op jul blad, ek waardeer opreg.
Groete
Eben
-
Eckardt
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Tue Jun 14, 2016 8:27 am
Re: Nuwe lid
Goeie dag julle,
Dankie vir die aanvaarding.
My Naam is Eckardt, ek het 'n jag geweer van my pa gekry, (7x57 Ruger) en stel baie belang om die geweer meer te gebruik en ook self te herlaai.
Ek het die Forum gejoin oor ek meer wil leer.
Dankie