170gr Grom in my 300wm.

Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

170gr Grom in my 300wm.

Post by VdWalt »

Ek het die naweek 2 bwb koeie geskiet. Hulle het quartering na my toe gestaan. Die skote was basies dieselfde. Tussen die nek en skouer in en agter die ander blad uit. Altwee is deur die bok. Hulle het ook albei geval soos met 'n kopskoot. Nie een tree gegee nie. Een van die ander manne het ook 'n Bwb bul met my 300wm geskiet. Hy het hom in die kop geskiet en ook die koeël is deur. Ek skiet hulle teen +- 2820fps. Die vleis skade was ook baie min. Ek sien ek gaan nog baie lekker met hulle jag. Teen tussen 6 en 7 r 'n koeël is dit baie goeie waarde vir geld..
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 170gr Grom in my 300wm.

Post by tripodmvr »

Die Grom is nes die Rhino ontwerp. Lood in die punt met 'n skag van koper agter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: 170gr Grom in my 300wm.

Post by Klein Chris »

Waar het jy die koeëls gekoop?
Skiet bly maar lekker
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 170gr Grom in my 300wm.

Post by VdWalt »

By Henk hier onder die Herlaai Tafel.
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: 170gr Grom in my 300wm.

Post by Chris (vdB) »

Ek het ook van die 170gr rak patrone vir my gekoop die jaar vir my 30-06. Baie gelukkig met hulle werkverrigting. Gemsbok in sy kuiltjie geskiet, en is reg deur die bok
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply