Goeie Dag
Ek het die volgende te jag in die Vrystaat naby Kroonstad en Ventersburg
Lechwe Bulle - 25"-29" - R25 000 Stuk
Sable Bulle -36"-39" gebreekte Punte - R33 000 Stuk
Koper Springbok Ramme - 10"-13" - R15 000
Paar Spesies te Jag
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Paar Spesies te Jag
Verstik ek darem nou in my koffie................
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Paar Spesies te Jag
Vat Groot Sluke dan jy nie verstik nie
Last edited by Evert on Fri Jun 03, 2016 1:43 pm, edited 1 time in total.
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: Paar Spesies te Jag
Wat maak daai 'koper' springbokke anders as die gewone bok - buiten sy vel?
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Paar Spesies te Jag
Balljoint wrote:Wat maak daai 'koper' springbokke anders as die gewone bok - buiten sy vel?
Hy is heelwat duurder , sou ek se?
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Paar Spesies te Jag
Hy Proe Die Selfde, hy loop op die slefde grond, hy dek die sele ooie.
Maar hy is Skaarser
Maar hy is Skaarser
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Paar Spesies te Jag
YohEvert wrote:Hy Proe Die Selfde, hy loop op die slefde grond, hy dek die sele ooie.
Maar hy is Skaarser
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
