470 of 500?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
470 of 500?
Weet iemand moontlik van n 470 nitro of 500 in die mark?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: 470 of 500?
Ek het 'n 470 op Guntree gesien onder die dubbel afdeling
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 470 of 500?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: 470 of 500?
Dankie Deon, ek het eintlik iets bietjie meer duursaam gesoek.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 470 of 500?
Kontak dan vir Andrew Tonkin laat hy vir jou 'n H&H invoer.Jake1 wrote:Dankie Deon, ek het eintlik iets bietjie meer duursaam gesoek.
Goed, beter, 6millimeter!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: 470 of 500?
Dankie Geno, ek het dit eintlik so bietjie tong in die kies genoem. maar ja ek sal my voortande vir so n H&H gee
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: 470 of 500?
Goeie idee om eers met Andrew te gesels.