223 Brno

Post Reply
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

223 Brno

Post by Christo Els »

Net 'n vinnige vraag

223 brno met 'n tasco teleskoop op (ek weet nie wat die vergrooting is nie, maar blykbaar 56)

Die geweer is min gebruik. Slot is baie glad.

Ek het nie foto's nie
Wat sal julle betaal vir so 'n geweer en wat sal julle aanraai wat kat 'n mens alles met hom skiet.

Wil hom vir Springbok,Blesbok,rooibok,Kudu,Gemsbok en soms Eland

Grap net oor die eland.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 223 Brno

Post by BLOK »

Christo

Wat die geweer se waarde is kan ek jou nie se nie, sal jou net sommer van die begin af aanraai om n ordentlike scope op te sit. Wat ek jou wel kan se is dat 223 n baie lekker geweer is veral vir oefen en ongediertes en kostes gewys ook nie duur om te onderhou nie. En jy sal met goeie skootplasing en amunisie wel bokke tot maksimum blesbok grote kan skiet. Enige iets groter as dit is hy as jy nie 100% reg skiet nie en of kopskote glad nie reg voor nie.

Maar dit is maar my beskeie opienie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 223 Brno

Post by Monrique (SJ) »

@Christo

Lekker roertjie daai, ek sal hom graag vat!  Springbok en Rooibok size se kal.

Groetnis
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 223 Brno

Post by .::Alwyn-U::. »

Blok is reg.

223 is lekker vir oefen skiet en springbokke en ook wild oes as jy dit doen. Baie akkuraat
Die boer gaan nie eers jou toelaat om 'n kudu te skiet met 'n 223 nie! Die wet se eintlik niks kleiner as 270 vir kudu nie.

Groete
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 223 Brno

Post by Pvdw »

Christo ek het so maand terug ook 'n 223 gekoop. Voor dit het ek pryse in die Magnum, SA Jagter en Junk Mail dopgehou. Die handelaars se voorraad het meestal tussen R6500-R8000 gegaan. Hier en daar effe duurder, dis nou gebruikte wapens.

Die HOWA .223 Kos nou R5000 nuut by Camdix en so R 6000 by ander handelaars. Ek sou tog verwag dat jy die geweer vir minder koop privaat as by handelaar  ??? ??? ??? :angel: :angel:

Peet
Work to live, don"t live to work
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 223 Brno

Post by .::Alwyn-U::. »

Niks fout met Howa nie! Gaan self vir my 'n 22-250 Howa kry voor einde vani jaar
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: 223 Brno

Post by PITSMIT »

christo

as die geweer in n goeie toestand is sal ek die ou R4500 aanbied net oor die tipe scope want jy sal hom moet vervang met iets beters anders gaan die geweer jou te veel kos.  n vriend van my skiet vir n oes span by mosselbaai en hy skiet met 223 alles tot by kudu en zebras maar ek moet by se dat hy n uitmunde skut is en bitter goed kan skiet.  die kal op sigself is nie bedoel vir groter as blesbokke nie dink ek maar met goeie skootplasing is hy goed genoeg vir groter wild maar dan ook nie ver nie en wind moet ook gunstig wees.

dis n baie lekker oes en plaagdier beheer geweertjie maar hy het limitasies.  ekself het net die 308 en 270 maar my kluis gaan definitief nog n 223 kry dis net n kwessie van tyd

sterkte met jou keuse.  as dit n privaat moet verkoop is oor die lisensie wette hoor of die ou nie bietjie wil afkom met die prys nie alhoewel n brno n baie goeie maak is.  my 270 is een

groete

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: 223 Brno

Post by Christo Els »

Dankie aan almal se raad:

Die geweer is nie vir my nie maar 'n mater van my hy soek eintlik 'n 243 of 270 maar het toe op hierdie een af gekom.

Ek het vir hom aanbeveel om R4000.000 te betaal want hy soek eintlik soek eintlik nie so kaliber nie

Die man soek R5000.00 vir hom

Ek het darem ook nou beter perspektief gekry rondom 'n 223 se vermo
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: 223 Brno

Post by Christo Els »

Die man het toe R3500 vir hom betaal
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 223 Brno

Post by tripodmvr »

Ek dink hy het 'n uistekende koop gemaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 223 Brno

Post by .::Alwyn-U::. »

Glad nie sleg nie!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: 223 Brno

Post by Piet Breedt »

Christo Els wrote:
Ek het vir hom aanbeveel om R4000.000 te betaal want hy soek eintlik soek eintlik nie so kaliber nie

Die man soek R5000.00 vir hom

Ek het darem ook nou beter perspektief gekry rondom 'n 223 se vermo?.
Hy gaan nog sommer baie lief raak vir die enetjie wat hy nie eintlik wou gehad het nie, glo my maar!!!!
Last edited by Piet Breedt on Mon Jul 11, 2011 8:22 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 223 Brno

Post by Monrique (SJ) »

Sommer spoggerig Christo!! ;D ;D


Ai hopelik kan ek ook ene optel eendag. :'(

Groetnis
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: 223 Brno

Post by Christo Els »

SJ Soek en jy sal vind ou mater.


Ja nee hy het vir hom 'n liefde gekoop wat hy nog nie ken nie.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Post Reply