Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by Springkudu »

More Manne

Ek is van Kaapstad, Brackenfell.

Besit 'n BRNO 30-06 en 'n 9mm CZ75.

Uiteindelik het ek 'n forum gekry waar ek tuis voel, in my taal. Ek het al gehoor van die Jakkels forum maar het nooit gedink om te gaan kyk, want volgens my praat hulle net van Jakkels :laugh: :laugh: :laugh: , tot my verbasing.

Moet se hier is 'n paar manne met ordentlike rollies, as ek julle op die skietbaan kry sal ek maar heel links in die hoek gaan sit met myne

Lekker om so klomp manne saam te hê met so baie kennis, ek is nie een van hulle maar kan hopelik by julle leer.

Hoop ons gesels lekker.

Groete!!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by JTM »

Welkom! Nog 'n Brackenfeller in ons midde. Ons kan aper al ons eie bende begin.
Jannie Welman
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by Toyrsi »

Welkom.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by Boesman10 »

Welkom. Great om nog Kaapenaars op die forum te he.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by Baasvark »

Welkom!
Lyk my die kapenaars op die forum raak nou soos spietkops - agter elke bos spring daar ene uit! .

Hoop jy geniet dit hier.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by tripodmvr »

Nog 'n lid van die WP. Ons diskrimineer darem nie te veel teen julle nie. Wil half dink ek, PWV en Gawie is darem vriende - of is dit nou vriendelik met mekaar.

Kom praat jou praat saam met jou dam se ganse!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by Gawie(13mm) »

Baie welkom hier by ons vuurtjie.
Jy moet maar fyn lees hoor. Party manne se tonge is stewig in hul kieste. ;D

Ai Tripod, ek sou dit nou nie eintlik 'n vriendskap noem nie. Ons braai net eenmaal 'n jaar saam. Meer 'n broederskap. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by Springkudu »

Baie dankie manne, dit is seker nie nou al 'n goeie tyd om te sê ek bly in die Kaap maar is 'n Bloubul?

En net voor die manne my kop afbyt, ek is oorspronklik van Port Elizabeth, so nie hier gebore.

Sien uit na die naweek se game, soos beide spanne die afgelope naweek gespeel het is dit 'n 50/50 game.......
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by LoveHenties »

Springkudu wrote:Baie dankie manne, dit is seker nie nou al 'n goeie tyd om te sê ek bly in die Kaap maar is 'n Bloubul?

En net voor die manne my kop afbyt, ek is oorspronklik van Port Elizabeth, so nie hier gebore.

Sien uit na die naweek se game, soos beide spanne die afgelope naweek gespeel het is dit 'n 50/50 game.......
Soos altwee spanne speel deesdae kan ons 'n 0-0 uitslag verwag.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by Lourens Potgieter »

Die Bulls gaan 2-0 wen.... ;D
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by tripodmvr »

Kudu, kry vir jou groot tokse sodat jy nog beter op die Stormers se tone kan trap.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe Lid - Hier Om Te Bly

Post by jamalley »

Welkom
Post Reply