Hi Mense,
Ek benodig Dringend hulp asb. Ons het plek gehad vir Jag die week van donderdag 19/05/2016 to Sondag 22/05/2016, Maar die boer moes kanselleer. Ek benodig dringend ander plek aangesien alles reeds gereel is en my 10 jarige klaar sy hart het op die jag.
Enige plekke in limpope etc asb asb asb.
DRINGEND Jagplek benodig!
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: DRINGEND Jagplek benodig!
Probeer hier:
(Weet net nie of jy deur jou nek gaan betaal nie...)
P. J. SAFARIS
HUNTING OUTFITTER AND PROFESSIONAL HUNTERS
REAL AFRICAN HUNTING EXPERIENCE
TEL: +27 82 4040 380 Eugene Jansen
+27 79 1790 838 Piet Jansen 1 EAST CRESCENT
MUSINA
Office Phone and Fax: 015 534 0202 0900
Email: pjsafaris@lantic.net SOUTH AFRICA

Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: DRINGEND Jagplek benodig!
Hallo Werner
Jy kan my stiefma kontak.
Jy kan my stiefma kontak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: DRINGEND Jagplek benodig!
Hi Werner.
Welkom op die forum. Waar woon jy? Soek jy spesifiek plek in Limpopo?
Groete.
Welkom op die forum. Waar woon jy? Soek jy spesifiek plek in Limpopo?
Groete.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
WernerH92
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon May 16, 2016 10:16 am
Re: DRINGEND Jagplek benodig!
Hi, Baie Dankie.
Ek bly in Pretoria (Moot Area). Op hierdie stadium soek ek enige plek want ek besef dit is bitter kort kennisgewing.
Ek bly in Pretoria (Moot Area). Op hierdie stadium soek ek enige plek want ek besef dit is bitter kort kennisgewing.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: DRINGEND Jagplek benodig!
Werner
Bel my sou jy belangstel om ver te ry 750km
Groete
Jaco
082 494 vyf587
Bel my sou jy belangstel om ver te ry 750km
Groete
Jaco
082 494 vyf587