regterhand se kolf

Post Reply
driesdup
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm

regterhand se kolf

Post by driesdup »

Ek het n .223 bruno en n .308 sako met regterhand se se kolf maar ek skiet links maak dit n verskil in akuratheid
.22 krico .223 bruno .308 sako
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: regterhand se kolf

Post by Cobus(Cobb) »

Nee jong, dit sal jy moet antwoord.....

Hou akkuraat skiet jy nou met albei??

Kan jy die volgende regkry met jou "verkeerd om skiet"....Outomatiese/natuurlike rig, kruishaar fokus, snellerdruk en deurvolging???....JA, dan's jy OK

My seuen van 13 skiet ook links met my regse kolf en daars nie moeilikhede nie....
Dalk kan die meester skuts 'n ander opinie lewer
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
driesdup
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm

Re: regterhand se kolf

Post by driesdup »

skiet akuraat met beide gewere en rig baie maklik ook beide want ek verneem dis baie duur om die kolwe te vervang
.22 krico .223 bruno .308 sako
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: regterhand se kolf

Post by JPS »

Driesup
Daar is Jou antwoord  ;)
Post Reply