Goeie more almal.
Ek is Christopher Thompson van Johannesburg, maar almal noem my sommer net Tiff. 'Vaalboer' het my aan die forum voorgestel en sedertdien het ek nog nie veel werk gedoen gekry, maar ek het wel al baie geleer, dankie aan al die slim manne.
Ek gooi lood met n Tikka 25.06 en wag steeds vir my lisensie op n 30.06 CZ. 22.250 is op die lys vir kersfees, want n man kan nooit genoeg gewere he nie.
Dankie aan almal se post ek geniet dit baie.
Vrede
Nuwe Lid
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Dagse Tiffe en welkom op die forum
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
