Nuut op die Forum

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Baries007
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue May 10, 2016 8:30 pm

Nuut op die Forum

Post by Baries007 »

Goeie dag almal

Ek is Barend Smit, van Pretoria - werk voltyds in n kantoor..... en jag en boer voltyds in my drome!!
Jag met n 30-06 Sako 85. Kom juis nou onlang van n great jagtrip af - Waterpoort!

Ek stel ook baie belang om met skaars wild te begin teel - veral Swart Rooibokke!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuut op die Forum

Post by FHM »

Dagse Barend,
welkom hier by ons - vertrou jy sal dit geniet en ons sien uit na jou deelname. ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuut op die Forum

Post by DawieKotze »

Welkom Barries!

Gaan lees bietjie hier wat Kwagga sê oor swart rooibokke!!

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ke#p578941

Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply