Hi manne
My naam is Wynand Martens, ek is nuut op die forum (indien dit nie reeds duidelik genoeg was nie). Ek skiet met 'n CZ 550FS in .308 wat ek dan ook herlaai, onlangs het ek ook 'n Sauer 90 in 30-06 bekom en sien uit om met lading ontwikkeling vir daai outjie te begin!
Ek isredelik skiet bedonerd en indien ek nie minstens een maal 'n maand gaan lood gooi nie begin ek onttrekkings simptome ontwikkel. Ek sien uit om die forum te gebruik om kennis op te doen sowel as die kennis wat ek reeds opgedoen het te deel.
Groete
Wynand voorstelling
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wynand voorstelling
Welkom Wynand, sien uit na jou deelname hierso. 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wynand voorstelling
Kuier lekker saam. Van waar gehasie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Wynand voorstelling
Baie welkom Wynand , sal baie kan leer hier so ook hulp van die wat ken
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Wynand voorstelling
Welkom Wynand.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Wynand voorstelling
Wynand, baie welkom!!!
-
Wynand
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue May 10, 2016 7:21 am
Re: Wynand voorstelling
Oh ja.. Ek woon in Pretoria, maar jag graag bobejane en jakkalse op ons plaas in die suidelike Drakensberge van Natal.
- Tiffe88
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed May 11, 2016 3:11 pm
