Jag op Wisp-Will

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Jag op Wisp-Will

Post by OomMatt »

Dag manne

Ek glo maar , meskien verkeerd , om te deel as daar n plek is wat die moeite werd is , en om nie dit vir myself te hou nie.

Soos my storie onder Eerste jag van 4 vir 2016 onder jag wat julle gerus kan lees , wil ek graag so veel besonderhede deur gee van Wisp-Will wat ek verseker baie sterk aanbeveel vir manne wat kan en wil jag in of naby Bethlehem. Jag vir die jaar is al vol geboek , en bespreek maar vroeg , plek raak gou vol. Soos ek die afgelope paar jaar , bespreek ek my volgende jag terwyl ek daar is al reeds vir die volgende jaar. Wisp-Will kan ook op hulle website bekyk word. Eienaars is Llewellyn en Elzette met hul seun Gareth. Volop wild en mooi groot bokke om van te kies. Verblyf is baie goed , en nie net word die plaas met hul beesboedery baie goed en profesioneel bestuur nie , maar so ook hulle wild.
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Jag op Wisp-Will

Post by Langeraat »

Dankie vir die mededeelsaamheid. Al gehoor van hulle maar nog nie self daar gewees nie.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
Post Reply