Vanaf die States
https://www.usconcealedcarry.com/x-1-1/
Regular readers know that I generally focus on law and politics, but a recent conversation with a police officer convinced me to talk “gun tech” for a change—especially since it involves safety.
“Mark,” a law enforcement officer I’ve known for years, recently related an incident that actually happened quite some time ago. Details of the story that follows have been altered slightly.
Mark and his partner were at a “cop friendly” diner for lunch. Given their shift assignment, “lunch” was around midnight. Like most cops, one of them was keeping an eye on the entrance.
About fifteen minutes into their meal, a man came bursting through the front door. He seemed clearly distressed as he ran right down the aisle, heading for the “Exit” sign at the back of the restaurant. Seconds later, another man came through the door…carrying a handgun.
Mark described the incident as “almost like a slow-motion movie.” Seeing uniformed cops, the startled intruder raised his gun, pointing it directly at the two officers. Mark was already bringing his own sidearm to bear. He fired one shot, dropping the armed man almost immediately.
Seeing the suspect fall, Mark’s partner held his fire. Both cops approached the fallen suspect, keeping their guns trained on him until it was determined that the suspect was indeed incapacitated (in this case, meaning dead).
In the weeks that followed, Mark received “high fives” from fellow officers. One shot, center mass, threat eliminated. “Good shooting, brother.” All’s well that ends well. Right?
It was then that Mark filled me in on “the rest of the story” (as radio icon Paul Harvey used to say). It turns out that the reason he had fired only one shot was not because he hadn’t tried; he had. But after the first shot, his gun had jammed!
Being a good cop, during the debriefing and inquiry that followed, he advised the investigating officers of what actually occurred, including that he had “topped off” his firearm’s 15-round magazine (i.e. after chambering a round, loaded one more round to bring the magazine back to a full 15).
What’s more, Mark related to me that the same thing had happened to another officer less than a year earlier. Once again, the problem appeared to be “topping off” the magazine after chambering a round. Interestingly, her sidearm was from a different manufacturer (she was from a department with different duty pistols).
There has been some study of this rare, but potentially catastrophic, malfunction. Most single-stack magazines do not exhibit similar difficulties; the heavier springs in modern double-stack magazines seem to be the culprit. Apparently, the increased pressure on the breech-block, combined with stress, adrenaline, and other factors, creates a combination of circumstances that can turn your “15 + 1” pistol into a single-shot weapon.
Personally, I never “top off” high-capacity, double-stack magazines. To me, reliability always beats one (hopefully) extra round. Even SEALS and other special operations personnel load only 28 rounds in a 30-round carbine mag.
How you handle this situation is your call. But my advice is to perform a simple test. After loading your magazine to capacity, try to push the last round down slightly. If you can depress the round about a ¼ of an inch, you’re probably OK topping off. If the fit is so tight that the top round barely moves, take the safe route and just “load, chamber, and go.”
Be safe.
Pistool magasyn kapasiteit
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Pistool magasyn kapasiteit
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pistool magasyn kapasiteit
Interesant, ek dra my 9mm 15 + 1 en het die week nogals n paar keer aan dieselfde ding/probleem gedink
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Pistool magasyn kapasiteit
Ek het nog nooit probleme met my Beretta 92 gehad nie dra hom ook 15 in die magasyn en een in die loop Dit moes 'n Glock gewees het (koes)
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Pistool magasyn kapasiteit
Ek wonder hoe lank het die manne so rondgeloop met die vol magasyne? Die magasyn se veer word langermyn "papper" as hy gedurig onder spanning geplaas word.
Dis 'n goeie beleid om gereeld magasyne te ruil, maw laai 'n ekstra magasyn en laat die oorspronklike een(of twee, indien jy ekstra saamdra) 'n ruskans kry.
Dis 'n goeie beleid om gereeld magasyne te ruil, maw laai 'n ekstra magasyn en laat die oorspronklike een(of twee, indien jy ekstra saamdra) 'n ruskans kry.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Pistool magasyn kapasiteit
Nie om te stry nie maar ek het weer gehoor dat die magasyn veer pap word van die heeltyd volmaak en dan leegmaak, maw as hy 'gewerk' word.THOMAST wrote:Ek wonder hoe lank het die manne so rondgeloop met die vol magasyne? Die magasyn se veer word langermyn "papper" as hy gedurig onder spanning geplaas word.
Dis 'n goeie beleid om gereeld magasyne te ruil, maw laai 'n ekstra magasyn en laat die oorspronklike een(of twee, indien jy ekstra saamdra) 'n ruskans kry.
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pistool magasyn kapasiteit
Plus 1 ek het dit ook al heel party keer by kenners gehoor.Apie wrote:Nie om te stry nie maar ek het weer gehoor dat die magasyn veer pap word van die heeltyd volmaak en dan leegmaak, maw as hy 'gewerk' word.THOMAST wrote:Ek wonder hoe lank het die manne so rondgeloop met die vol magasyne? Die magasyn se veer word langermyn "papper" as hy gedurig onder spanning geplaas word.
Dis 'n goeie beleid om gereeld magasyne te ruil, maw laai 'n ekstra magasyn en laat die oorspronklike een(of twee, indien jy ekstra saamdra) 'n ruskans kry.
Sent from my D5803 using Tapatalk
Ek het 4 dra magasyne en dan 4 oefen magasyne wat werk.
Ek nog nie die getoets nie. Ek laai baie keer net 10 of 5 per oefen magasyn om magasyn veranderinge meer gereeld te oefen. Ek gaan eerder hierdie ook toets.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Pistool magasyn kapasiteit
Dit is so dat vere eerder pap raak van aanhoudend werk. Nou nie dat magasynvere eintlik baie werk nie. Die hamer/slagpenveer en terugslagveer werk heelwat harder.
Wat egter ook waar is, is dat sommige magasyne se vere pap raak van heeltemal vol gelaai sit en niks doen. Die rede is omdat die veer so erg saamgepers word, dat hy verby sy elastiese vermoë gespan is, en dan plasties (permanent) vervorm. Ek vermoed die oorsaak is dat die vervaardigers gedruk word om so veel as moontlik patrone in die magasyne te laat pas, om met die opposisie te kan meeding. En ja, Glock magasyne ly juis aan hierdie kwaal, maar ander vervaardigers ook. Dis veral die met magasyne wat meer patrone vat as ander van dieselfde lengte. As jy dus jou Beretta/Z88/Taurus/CZ/ens. se magasyn aanpas om 17 i.p.v. 15 patrone te vat, dan gaan dit waarskynlik ook gebeur.
Daar is toetse gedoen op magasyne wat se vere pap geraak het, deur die vere uit te haal en effens te rek met die hand. Dan werk hulle weer normaal. (Weet nie hoeveel keer jy dit kan doen voor hy breek nie.) Jy kan ook die probleem voorkom, deur 1 of 2 minder te laai. Trouens, ons het dit in die ou weermag ook gedoen, met ons geweermagasyne.

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Pistool magasyn kapasiteit
Dankie Carl en manne - dis insiggewend en interressant.
Ek het n nuwe Beretta PX 4 SD .45 ACP wat met 3 s/steel magasyne gekom het. Weet nie of ek myne opfk nie, maar ek roteer my magasyne deur hulle elke maand vol en leeg te maak en dan weer n maand daarna dieselfde. Dus het ek 2 vol per maand en 1 leeg per maand om die beurt. So elkeen kry elke 3 maande n maand ruskans om dit nou so te stel. Nog nie probleme gehaad nie, maar dit kan wees omdat dit nog nuwe magasyne is. Dalk na n hele paar jaar se werk sal die vere defenitief begin styfheid verloor en papperig raak.
Ek het voor die Beretta n CZ 75 9 mmP gehaad vir seker 15 jaar ook met 3 magasyne. Ek het presies dieselfde rotasie gedoen as met die Beretta se magasyne en ek het in daai jare geen - letterlik geen misfeeds gehaad nie.
Tsumeb oor en uit!

Last edited by FHM on Mon Apr 25, 2016 12:56 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Pistool magasyn kapasiteit
Het my Z88 vir jare 1 op met 15 in die magasyn gedra sonder enige probleme. Dis nogal interesant. Ek dra my Glock magasyne wel almal een minder as maksimum kapasiteit. Uitsluitelik om die veer nie heeltemal onder druk te sit nie.
Maak 'n verskil
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: Pistool magasyn kapasiteit
More Almal
Ek skiet IPSC en het begin met 'n CZ 75 in 9mmP (gekoop in 1993), het intussen oorgegaan na 'n CZ 75 TS in 40S&W.
Dit is baie algemene praktyk om die magasyn weer op te top nadat 'n patron gekamer is (load one up) waar dit toelaatbaar is. 'n Ekstra skoot kan baie keer net die verskil maak tussen om 'n baan te voltooi of 'n onbeplande mag ruil te moet doen. Betroubaarheid van mens se wapen is een van die belangrikste faktore in die sport aangesien 'n mens teen tyd skiet - om storings uit te sorteer is baie ongewens. Indien dit so algemeen voorkom as wat die oorspronklike artikel bo te kenne wil gee dink ek nie sportmanne sou dit algemeen gedoen het nie.
Dit is moontlik dat dit 'n kwaal is van 'n spesifieke fabrikaat of twee, maarf ek het dit nog nooit ondervind nie.
Groete.
Fanie