Opsoek na teleskoop ringe en 'n .22 knaldemper

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Opsoek na teleskoop ringe en 'n .22 knaldemper

Post by Hartskoot Hennie »

Ek is opsoek na dovetail teleskoop ringe vir 'n Leupold VX-1 3-9x40 wat ek op my .22lr Norinco JW-15A gaan opsit. Dan is ek ook opsoek na 'n knaldemper vir dieselfde .22lr geweertjie. Die loop se skroefdraad is ½” UNF gesny. Laat weet maar as een van julle so iets het wat rondlê!
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
Post Reply