Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Toyrsi
Hero Member
Posts: 992 Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Post
by Toyrsi » Wed Apr 20, 2016 1:47 pm
Middag manne.
Ek is al so ruk hier.
Seker onwettig.
Stel myself nou eers voor.
Ek woon in Kathu in die Noord Kaap.
Is lief vir skiet(baan en jag)
Het so paar speelgoed.
Remington 700 308
Howa 6mm Dasher
Zastava 223
40S&W Vektor
Hoop ek sal nog baie leer hier by julle.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Heinz Petersen
Hero Member
Posts: 1583 Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Post
by Heinz Petersen » Wed Apr 20, 2016 1:55 pm
Jacques, welkom en sommer dankie vir jou bekendstelling. Nou weet ons van waar jy is en sommer met wat jy skiet.
Vra net.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Ashley
Hero Member
Posts: 1046 Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Post
by Ashley » Wed Apr 20, 2016 2:34 pm
Welkom Jacques
Nou dat wettig is en nie meer roofkyk nie kan laat wiel met die vrae, opinies, raad en sommer fotos ook
Geniet die forum!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
JuanVE
Sr. Member
Posts: 261 Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Post
by JuanVE » Wed Apr 20, 2016 3:36 pm
Baie welkom Jacques, kan sien jy is reeds deel van forum. Glo jy sal dit geniet!
Boesman10
Hero Member
Posts: 946 Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Post
by Boesman10 » Thu Apr 21, 2016 8:34 am
Baie welkom.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
joe rocket
Hero Member
Posts: 3326 Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Post
by joe rocket » Thu Apr 21, 2016 8:43 am
Welkom Jacques vertel ons meer van jou Dasher ek en Heinz gaan elk ene bou.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
243Songdaug
Hero Member
Posts: 1713 Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Post
by 243Songdaug » Thu Apr 21, 2016 9:58 am
Joe, ek kan jou dit sê - die Dasher skiet 'n koekhou - hyt met die laaste President Streekskiet op Kathu so amper amper 'n voltal op die Vlakte tabel geskiet.
......Nou wonder ek net of ek weer my kolf wat op die betrokke dasher is gaan terugkry?
Toyrsi
Hero Member
Posts: 992 Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Post
by Toyrsi » Thu Apr 21, 2016 10:26 am
Haha. 243
Ja sodra my nuwe kolf hier is.
Hi Joe.
ja die Dasher is n baie lekker geweer.
Ek nog besig om doppe te vorm maar skiet klaar n 2" groep op 300m en 1 gat op 100m.
Dit was n standaard 243 wat net gesny is.
Jy sal nooit spyt wees nie.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
jamalley
Hero Member
Posts: 630 Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Post
by jamalley » Thu Apr 21, 2016 12:40 pm
Welkom Jacques