30-06 of 300WM gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

30-06 of 300WM gesoek

Post by Predator »

n Klieent van my is n PH en hy op soek na n 30-06 of 300WM te koop. Hy wil dit net gebruik om vir klieente te laat gebruik so dit hoef nie te "fancy" te wees nie.

Enigiemand wat so n ongebruikte een in n kluis het?

Laat weet my maar, ek sal met hom kontak maak - hy jag heeltyd en is nie altyd bereikbaar nie.

Dankie en mooi dag

Groetnis.
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: 30-06 of 300WM gesoek

Post by Alwyn »

Jy het n PM...
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 30-06 of 300WM gesoek

Post by junglejulian »

Daar was n 300wm howa dikloop nou op huntex te koop vir R8000 by die Kooperasie.dink dit sal die ideale geweer vir kliente wees.
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

Re: 30-06 of 300WM gesoek

Post by Predator »

junglejulian wrote:Daar was n 300wm howa dikloop nou op huntex te koop vir R8000 by die Kooperasie.dink dit sal die ideale geweer vir kliente wees.

Thanks Julian - ek volg op

Mooi loop.
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
Post Reply