Wolf power plus nite site
Posted: Tue Apr 12, 2016 7:57 pm
Naand almal
wil net hoor wie maak almal gebruik van die Nite Sites?en wat dink jul van dit.My oom het die Wildman in oos londen so het die demo vir my gegee om uit te toets.ek het gistraand 4 jakkalse geskiet en saterdag aand 1 so was nogal suksesvol.was baie lekker om jakkalse so rustig in pik donker te kon dop hou.die een stel het mooi in gekom en toe spring n ystervark voor hul op.lyk toe soos 2 skaaphonde al om die vark.ek moes toe baklei 4 gebruik om hul nader te kry en dat hul ystervark los.
was rerag n belewenis en iets heeltemal anders as om met ligte te jag.
Groete Vossie