Wolf power plus nite site

Post Reply
vossie
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Fri May 06, 2011 8:38 pm

Wolf power plus nite site

Post by vossie »

Naand almal

wil net hoor wie maak almal gebruik van die Nite Sites?en wat dink jul van dit.My oom het die Wildman in oos londen so het die demo vir my gegee om uit te toets.ek het gistraand 4 jakkalse geskiet en saterdag aand 1 so was nogal suksesvol.was baie lekker om jakkalse so rustig in pik donker te kon dop hou.die een stel het mooi in gekom en toe spring n ystervark voor hul op.lyk toe soos 2 skaaphonde al om die vark.ek moes toe baklei 4 gebruik om hul nader te kry en dat hul ystervark los.

was rerag n belewenis en iets heeltemal anders as om met ligte te jag.

Groete Vossie
Rix
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu Aug 07, 2014 2:17 pm

Re: Wolf power plus nite site

Post by Rix »

Vossie, beperk die nite site nie jou field of view nie, of is dit afhanklik
van die teleskoop wat jy gebruik?

Groete Riaan
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Wolf power plus nite site

Post by johans »

vossie die wolf se ir ligte is net te min.jou afstand is beperk.sit n lf met ir filter op dan sien jy wyd
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
Post Reply