Dagsê Almal
My dogter wil graag haar eerste springbok skiet. Weet iemand dalk van 'n verdwaalde een naby Bloemfontein?
Groetnis
Springbok
-
BarendD
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu May 12, 2016 4:07 pm
Re: Springbok
Jy al een gekry Frans?
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk