Dagse vriende, ek sien hierdie is die plek vir eerste posts so askuus dat hierdie my 2de een is maar hier loop hy.
Ons by CMH Precision Custom Equitment vervaardig skiet verwante produkte en daars dus geen beter plek om bewus van behoeftes en trends in die skiet industrie te word as hier in jul midde nie. Ons begeerte is om ons deel te doen om die verskeie vorme van sportskiet so genotvol en gemaklik moontlik vir ons vriende te maak en produkte te lewer wat van die uitmuntende gehalte is.. Ons spring weg met groot entosiasme, steeds groter drome en sien uit daarna om jul sukses ons s'n te maak.
Intussen leer ons ook maar by die experts oor hoe om ons skietkuns en tegniek daarvan te verfyn en sien uit daarna om ervarings, raad en ervarings hierso saam met julle op die wonderlikke platform te kom deel.
Dankie vir die geleentheid, ons sien verseker uit na groot dinge
Groete
Herme en die Span
More manne
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: More manne
Herme
Het julle katalogis op webtuiste waar mens na die produkte kan kyk en bestel?
Groete
Louis
Sent from ether. Savage 12 .300wsm
Musgrave 6mm
Howa .223
Het julle katalogis op webtuiste waar mens na die produkte kan kyk en bestel?
Groete
Louis
Sent from ether. Savage 12 .300wsm
Musgrave 6mm
Howa .223
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: More manne
Welkom Herme, en Span....
Vertel bietjie meer oor wat julle doen en wat julle vervaardig...Mense soos ek is mar lui om te lees so Foto's werk altyd vir my!
Sterkte!
Vertel bietjie meer oor wat julle doen en wat julle vervaardig...Mense soos ek is mar lui om te lees so Foto's werk altyd vir my!
Sterkte!
"Failure is NOT an Option"
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: More manne
Welkom Herme en sterkte met julle onderneming.
Fantie
Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: More manne
Hello Herme,
Welkom mater.
Groete
Jan
Welkom mater.
Groete
Jan

