Page 1 of 1
Skiet die 4 boor geweer
Posted: Tue Apr 05, 2016 2:24 pm
by FHM
Ek volstaan! N skoot met die meneer gaan jou dag ontsier
https://www.youtube.com/watch?v=C_dtC6ZOR3w
Kyk daai flippen rondte! Lyk soos n klein blikkie doom!

Re: Skiet die 4 boor geweer
Posted: Tue Apr 05, 2016 3:27 pm
by Boersonderroer
Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
Re: Skiet die 4 boor geweer
Posted: Tue Apr 05, 2016 4:38 pm
by Triple2
Boersonderroer wrote:Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
Dan kan jy nie jou gat af vee vir n maand nie!!
Re: Skiet die 4 boor geweer
Posted: Tue Apr 05, 2016 4:45 pm
by Gawie(13mm)
Triple2 wrote:Boersonderroer wrote:Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
Dan kan jy nie jou gat af vee vir n maand nie!!
Jou tande is in elke geval so los dat jy nie sal kan kou nie. Alles werk mooi uit.
Re: Skiet die 4 boor geweer
Posted: Tue Apr 05, 2016 4:59 pm
by THOMAST
Ek het al 'n agt boor geskiet, helfte van die 4boor se groote. Ek het sterretjies gesien toe my skiethand se duim in my neus vasslaan.
4 boor? Ek reken dat hoort 'n opossing te wees vir iemand met 'n "flinch" probleem - Jy is of reg geruk, of jy skiet nooit weer nie.
Re: Skiet die 4 boor geweer
Posted: Tue Apr 05, 2016 5:30 pm
by Tertius Steyn
Boersonderroer wrote:Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
Is dit nie dalk n jaar nie??

Re: Skiet die 4 boor geweer
Posted: Wed Apr 06, 2016 8:49 am
by Boersonderroer
Wulf wrote:Boersonderroer wrote:Ja nee kyk, skiet een skoot met een skouer dan ander skoot met ander skouer dan is jy klaar vir die maand.
Is dit nie dalk n jaar nie??

Ek sien jy het 'n Baikal 12br , dis mos Russies vir skop soos 'n donkie so die 4boor behoort nie 'n jaar te vat om te herstel nie.
Re: Skiet die 4 boor geweer
Posted: Wed Apr 06, 2016 8:57 am
by PWV
Opvallend: Die ou "flinch" gladnie.
As ek met die ding moet skiet, sal al my tandstopsels uitval!